Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kempton Park, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
52
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
3cm (0' 1.2")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Vra my later
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Diet:
Vra my later
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Horskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
42 - 50
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bepalend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Horskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n geskeide ma met twee tiener seuns, wat lief is vir visvang, kamp en avontuur.
Ek is ook 'n toegewyde reis agent wat baie lief my werk.
Ek geniet 'n lekker Bootvakansie
maar kan ook vir ure op die strand loop of net rustig kuier by die huis.

Ek geniet om te onthaal en is lief om al my vriede en familie by my te hee vir 'n lekker ete. Braaivleis is my gunsteling en kan saam kuier om die vuur.

Ek is lief vir honde, maar katte gee my rooi oe.

Haar Ideale Pasmaat

Iemand, wat beheer kan neem oor 'n situasie en goeie besluite kan neem. Iemand wat 'n goeie luisteraar is.
'Goeie pasmaat is iemand wat saam met my iets sal doen al is dit nou om te gaan fliek om saam inkompies te doen en dit geniet. 'n Regte DIY man wat dinge kan doen. Even 'n muur prop om te kan ruil. Iemand wat saam in die kombuis kan help kos maak om saam met jou kan huil as daar 'n hardseer storie om TV wys. Iemand met geduld.

Meer Oor Haar

152 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.