Johan7401Johan7401
Johan7401

52 – Germiston (Sunnyridge), Gauteng, Suid-Afrika

Johan7401Johan7401
6
0

Johan7401

52 – Germiston (Sunnyridge), Gauteng, Suid-Afrika

Net eenkeer nog...

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Hi Dames
Die lewe maak soms snaakse draai met jou net so maak hy n draai met my op die blad en so ja kom ons kyk wat gebeur . Soek graag na daai een persoon wat my hart kom in die ronte draai en my kan wys dat almal jou nie net wil gebruik vir jou goedheid nie sal graag iemand wil leer ken wat naby of in Germiston Sunnyridge is. Hoop as jy verder lees om van jou te hoor as jy kreatief is daar altyd n O voor jy begin Dan is daar altyd sewe honderd een en negtig redes om verder te lees vier en veertig van hul Kan dalk nie waar wees nie en dertig waar so die negentig wat daar was is nou minder . So as jy mooi Kan skryf sal als sin maak.


Jesusliefde vir jul almal

Sy Ideale Pasmaat

Hi Dames
Die lewe maak soms snaakse draai met jou net so maak hy n draai met my op die blad en so ja kom ons kyk wat gebeur ek is van Sunnyridge Germiston Soek graag na daai een persoon wat my hart kom in die ronte draai en my kan wys dat almal jou nie net wil gebruik vir jou goedheid nie sal graag iemand wil leer ken wat naby bly.


Ek is 49 en ja te lank alleen eerder so as saam die verkeerde persoon as jy voel en weet jy is opreg iemand met wie ek my diepste hartsgeheime kan deel en jy joune met my sal deel en tyd het vir my in jou lewe kan jy n comment los dan sal ek jou kontak of jy kan my inbox. Hoop as jy verder lees om van jou te hoor as jy kreatief is daar altyd n O voor jy begin Dan is daar altyd sewe honderd een en negtig redes om verder te lees vier en veertig van hul Kan dalk nie waar wees nie en dertig waar so die negentig wat daar was is nou minder . So as jy mooi Kan skryf sal als sin maak.

Jesusliefde vir jul almal

Wat Sy Vriende Sê

Johan7401 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Germiston (Sunnyridge), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
52
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
179cm (5' 10.5")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Vra my later
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Vra my later
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Bemarking en Verkope
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Kroonstad (Vrystaat, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
26 - 54
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Enige
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Johan7401 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.