Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Helderberg (Strand), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
34
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Vra my later
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kaapstad & Skiereiland (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
22 - 28
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker; Af en toe
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student; Tegniese Diploma; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer; Finansies; Medies / Tandheelkunde; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Student; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n opregte,humoristiese,eerlike mens met 'n baie sagte hart en wil 'n spesiale persoon leer ken met wie ek 'n lang pad verder kan stap en altyd vir my daar sal wees.Selfs goeie vriende is ook altyd welkom.Kom van die platteland en het nog te min opregte mense ontmoet.Ek is vol uitdagings!!!!En hou van die buitelig...

Verder hou ek van kuier tot laat aand,maar meestal net naweke.Sal ook nie 'n gereelde gewoonte daarvan maak om tot laat aande by partys te wees nie,maar is iemand wat meer daarvan hou om alleen te kuier bv. by die huis saam met 'n spesiale persoon....en net die bederf en die rustigheid van die kaggel in die winter. Hoe meer tyd alleen saam met die spesiale persoon in my lewe...hoe gelukkiger is ek. Ek hou nie van "flirt" met al wat man is en so veel as moontlik mans in my lewe te h nie. Mar net die regte besonderse een.My hart is al TE veel in die afgelope tyd gebreek deur mans.Wil nie meer dit in my lewe vorentoe h nie. Het veral geen tyd vir skynheilige mense nie. So as jy aan alles voldoen wat op my lys is...sal ek jou baie graag beter wil leer ken.Het ongelukkig net naweke toegang tot internet.

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet doelgerig wees.Baie idiale.Eeerlik,vriendelik,behulpsaam.Hy moet weet wat hy in die lewe wil h en alles insit.Deursettingsvermoe.'n Goeie christen.Romanties en goeie humor.Die belangrikste is sy eerlikheid en ek wil met geen persoon in kontak kom wat "fake" is en nie openlik is nie. Dit moet iemand spesiaal wees met wie ek weet waar ek staan en elke woord bedoel.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Natuurlik (Ek dra net natuurlike materiale)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Reguit
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Gesofistikeerd
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Saggeaard; Stil
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Goedhartigheid; Hoop; Liefdadigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Pienk
Gunsteling Kleredrag:
My swembroek / bikini
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiek konsert; 'n Piekniek in die park; Uitgaan vir dans; Stap op die strand
Kookkuns:
Kitskos; Seekos; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Gospel / Geestelik; Pop / Top 40
Boeke:
Reis; Romanse; Speurverhale
TV Programme:
Dramas; Fliek Kanale; Realiteitsprogramme; Sepies
Fliek Voorkeure:
Drama; Misterie; Riller; Romanties
Belangstellings:
Boeke skryf; Bordspeletjies; Gesonde leefstyl; Inkopies; Kaartspeletjies; Lees; Rondspeel op die Internet
Sport:
Arobiese oefeninge; Fietsry; Skaak
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Onder druk
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Boeklees
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Lees:
Ek lief dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Vol(s); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie
Afsitters:
Selfgeldend; Sarkasme; Tatoeermerke; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die wreld deurreis met 'n rugsak
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters