Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Sasolburg (Vaalpark), Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
47
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
6cm (0' 2.4")
Liggaamstipe:
Vra my later
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Vra my later
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Geleerdheid:
HoŽrskool
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Gauteng; Noord-Wes; Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
28 - 36
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
HoŽrskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek het 'n aangename persoonlikheid.Kan ernstig maar ook ligtelik wees.Eerlikheid en integriteit is baie belangrik. Het nog baie lewensdrome en sal dit graag met iemand spesiaals wil deel.Ek is ook 'n saggeaarde,nederige mens. Ek hou nie baie van konfrontasie nie, maar ek staan vas in wat ek glo en is bereid om my standpunt te verdedig. Ek weet presies wat ek in die lewe wil hÍ en ek het vaste beginsels waarvolgens ek lewe. Mense is vir my belangrik(familie en vriende). Ek's 'n goeie luisteraar en vriend.

Om verder uit te vind wat my laat tik,wat vir my belangrik is en wat my die krag gee elke dag,sal jy maar moet skryf en my beter leer ken.

Sy Ideale Pasmaat

Iemand met 'n mooi persoonlikheid en karakter.Iemand wat dieselfde doel/-witte in die lewe het as ek.Ek hou nie van iemand wat dominerend,opvlieŽnd,humeurig,jaloers of arogant is nie. Sy moet lojaal,eerlik en optimisties wees.Sy moet 'n borrelende persoonlikheid,goeie selfbeeld en 'n goeie sin vir humor hÍ. Sy moet iets van baie weet en nie baie van iets nie,maw sy moenie "one track minded" wees nie. Sy moenie tŤ spandabelrig wees nie. Sy moet iemand wees wat saam met my nuwe dinge in die lewe wil ontdek..Sy moet ook 'n rustige mens van geaardheid wees.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Sig:
Ek dra bril
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Verdwynend
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die verstand
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Stil
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Goedhartigheid; Hoop; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Selibaat; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Goud
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiek konsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Kookkuns:
Grieks; Kitskos; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Broadway / Teater; Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Opera; Pop / Top 40; Rock
Boeke:
Nie-fiksie; Topverkopers
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Fliek Kanale; Opvoedkundig
Fliek Voorkeure:
Aksie; DokumentÍr; Drama; Komedie; Oorlog; Romanties
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Bordspeletjies; Houtwerk; Lees; Musiek Maak; Versameling van seŽls, munte, ens.
Sport:
Atletiek; Biljart Snoeker; Gewigsoefeninge; Gimnastiek; Jag; Kampering; Krieket; Motorsport; Rugby; Skaak; Skietsport; Skubaduik; Snoeker; Stap; Staptogte; Stoei; Swem; Valskermspring; Vlieg / Sweefvlieg; Vlugbal; VoŽlkyk; Witwater-kanovaart; Ysskaats
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Boeklees
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Lees:
Ek lief dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
VoŽl(s); Kat(te); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Die Diep Goed
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die wÍreld deurreis met 'n rugsak
Politiek:
Konserwatief
Eerlikheid:
Uiters