In sy eie woorde...
Oor Hom
Baie optimustiese persoon, ek hou van uitdagings en om nuwe dinge te leer..is baie plat op die aarde mens en sal altyd my naaste bystaan..is altyd reg vir nuwe uitdagings.
Sy Ideale Pasmaat
Ek wil graag iemand in my lewe he wat my pasies in die lewe saam my kan deel en ek die persoon se pasies kan deel..ek wil n persoon hê wat langs my kan staan deur dik en dun en altyd n positiewe houding het en wat nie maklik gaan le as dinge moeilik raak nie.
Wat Sy Vriende Sê
VasMaker het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Welkom (Virginia), Vrystaat, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
32 | |
Sterreteken: |
Ram | |
Lengte: |
Vra my later | |
Liggaamstipe: |
Atleties | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Vra my later | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Vra my later | |
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels; Zulu | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Oop vir moontlikhede; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Vervoer | |
Inkomste: |
Vra my later |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Bothaville; Hennenman; Viljoenskroon; Virginia; Welkom (Vrystaat, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
25 - 32 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Ja, bly soms by my | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
VasMaker moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.



