In sy eie woorde...
Oor Hom
My verhouding met my Here kom eerste. Ek kan mense sien, gee graag vir elkeen ‘n skoon bladsy. Ek wil jou volledig ken! Sien graag die positiewe en mooi en soek dit onder alle omstandighede. Geniet die goeie dinge in die lewe. Wees nuttig en leef die die Lig.
Sy Ideale Pasmaat
‘n Wedergebore Christen. Awontuurlistig, aktief, wandering vir goeie en fyner dinge in die lewe, naruur, buitelewe, musiek en gesond leef.
Wat Sy Vriende Sê
OmieC het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Heidelberg (Witsand), Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
69 | |
Sterreteken: |
Skerpioen | |
Lengte: |
186cm (6' 1.2") | |
Liggaamstipe: |
Atleties | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Grys | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieet: |
Vra my later | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Genoeg |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
50 - 70 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
168cm (5' 6.1") - 186cm (6' 1.2") | ||
Liggaamstipe: |
Atleties | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Rooi | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Deens; Duits; Engels; Nederlands; Noors | ||
Geloof: |
Enige | ||
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Miskien | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
OmieC moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.


