Unchained101Unchained101

Unchained101

51 – Randburg, Gauteng, Suid-Afrika

Kom ons begin met ‘Hello’

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Maandag

Verander: 'n Week gelede

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Randburg, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
51
Sterreteken:
Bul
Lengte:
186cm (6' 1.2")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hę:
Vra my later
Daaglikse Dieët:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Węreld
Ligging:
Krugersdorp; Randburg; Roodepoort; Sandton (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
45 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen; Grys
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Asiër; Latyns / Hispanis; Midde-Ooste; Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hę:
Nee
Daaglikse Dieët:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Sukkelend; Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Wil graag n spesiale vriendin ontmoet (vriendskap is baie belangrik voor enige iets anders gaan gebeur) en n aktiwiteitsmaat. Het ook n baie aktiewe lewe, en doen my eie ding, maar wil nie alles altyd alleen doen nie....maak sin vir jou?
Ek is n honde mens; het n lelike Bull Terrier - ek is mal oor hom.
Doen enige iets wat soos pret lyk, selfs "extreme" sport, maar dit gaan meer oor die avontuur. Geniet ook rustige tye tuis of n braai, vriende en rooiwyn.
Rugby (trotse Bulls ondersteuner!), lees en scuba duik. Saterdae kry jy my op my padfiets en Sondae dalk op my bergfiets. Sal ook awesome wees as jy ook fiets ry.....
Lees alles wat voorkom. Hou ook van n goeie movie.
Reis soms, maar is eintlik n tuis mens. Meer introvert as ekstrovert. Skerp humorsin.
Ek praat reguit en is nie lus vir nonsense nie. Integriteit en respek is vir my baie belangrik.
As jy meer wil weet.....vra dan net :-)

Sy Ideale Pasmaat

Moet darem iets intelligent kan se en nie net praat nie.
Onafhanklik. Sterk. Stabiel. Warm. Humoursin.
Sy moet net haarself wees.
Moet kan lag vir haarself - nie te ernstig wees oor die lewe nie.
En so bietjie kan kook - ek is al so moeg vir ma Woolies se kos :-)

Wat Sy Vriende Sę

Unchained101 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Reguit
Sig:
Ek dra bril
Gesigshare:
Ek het 'n volbaard
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Snaaks; Stabiel; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Klassiek; Pop / Top 40; R&B / Soul; Reggae; Rock
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Besigheid; Fiksie; Geskiedkundig; Misdaad; Nie-fiksie; Reis; Speurverhale; Topverkopers; Wetenskap / Tegnologie; Wetenskapsfiksie
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentęr; Fliekkanale; Nuus; Sport; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Komedie; Misterie; Oorlog; Riller; Romanties; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Fotografie; Internetbesoeke; Lees; Rekenaar- en televisiespeletjies; Rekenaarprogrammering
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Atletiek; Bergfiets; Boogskiet; Draf / Hardloop; Fietsry; Kampering; Roei; Rugby; Skietsport; Skubaduik; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Surfski / Kajak; Valskermspring; Vlieg / Sweefvlieg; Witwater-kanovaart
Kos
Kook:
Ek kan nie of sal nie kook nie
Kookkuns:
Grieks; Indies; Italiaans; Kitskos; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans; Thai
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieëtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Visse
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Reptiel(e)
Prikkels:
Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Naakbaai
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Die Baas in die pad steek
Godsdienstige Bywoning:
Net op godsdienstige vakansies
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats:
Nuuskierig; Optimisties
Eerlikheid:
Uiters