Skep jou GRATIS profiel & ontmoet mense vandag nog!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig Profiele

Cat7

54 - Nelspruit, Mpumalanga

Indien hulle belangstel in die natuur. Opregtheid, rustigheid en vrede............ .......................

Sirion006

63 - Pretoria, Gauteng

Ek is rustig. Stil en geduldig. Ek het sin van humor baie lief vir die lewe en glo nie daaraan om vrou te...

Langman

51 - Centurion, Gauteng

Ek is n lang man wat hou van eerlikheid. Om n lewens maat te he wat my maaitjie kan wees, regte pelle. Ek bly op...

Nogneteenkeer

39 - Port Elizabeth, Oos-Kaap

Alleen loper opsoek na iemand om die lewe mee te deel. Hou van braai en probeer graag nuwe dinge in die kombuis....

musieklefhebber

47 - Pinetown, KwaZulu-Natal

Ek is n aantreklike inteliigente persoon wat baie van goeie musiek, die natuur en diere hou. Ek kan baie mooi...

Soleil73

44 - Pretoria, Gauteng

"She loves moonlight and rainstorms and so many other things with soul" Ek is intelligent , ekstrovert en...

Waarom Pasmaats perfek is vir jou...

  • Vind liefde, maak vriende en soek na mense soos jy, vandag nog!
  • Vind jou ideale maat met ons intelligente tweerigting pasmaat stelsel.
  • Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
  • Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Basiese Soektog

Suksesverhale

Eerstens wil ek BAIE dankie se vir die wonderlike diens wat julle doen!! Julle het my en my BESTE MAAT OOIT...bymekaar uitgebring..hoe se mens genoeg dankie vir so wonderlike voorreg?..en vir mense wat nog HUIWER om dit te probeer!!...moet vir geen oomblik twyfel nie...op hierdie manier kan jy maar WEET!!..jy sal VERSEKER by jou deel uitkom...en buiten vir dit is dit ongelooflik veilig..als is in JOU beheer!...waarvoor wag jy..skryf dadelik in!!!

Ansie, 2016-10-24

Baie dankie aan Opsitkers. Ek het alles gekry wat ek voor kon vra.

Jean-marie, 2017-02-04

Die man met die mooiste hart het my voete onder my uitgeduik! Dankie julle! What a journey!

Marieta, 2017-07-25