Suksesverhale
Stuur jou suksesverhaal. As ons jou suksesverhaal publiseer sal jy 'n gratis subskripsie ontvang wat jy vir 'n vriend kan gee.
Ek moes hare gelede al by julle aangesluit het. Ek het n wonder like dame ontmoed.
, 5 Februarie 2026
Tussen al die duisende profiele het hy my oog gevang...ons het begin gesels...kontak gemaak...and the rest is history soos hulle sal sê...♡
, 24 Julie 2025
Ons het op Flikvlooi begin gesels en later selnommers uitgeruil. Nadat ons albei gemaklik met mekaar was het ons ontmoet en baie lekker gekuier. Ons is nou getroud.
, 22 Junie 2025