Skep jou GRATIS profiel & ontmoet mense vandag nog!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Anko

60 - Rustenburg, Noord-Wes

Christenman wat hou by waardes, Lief vir natuur en buitelewe, omgee vir my naaste en baie liefde het om te gee!

Soeknamaatjie53

53 - Centurion, Gauteng

Ek is lojaal vriendelik en weet hoe om n vrou met respek te behandel...die ou skool tiepe . Ek het n vaste werk...

Vatnkans

46 - Tzaneen, Limpopo

Ek is n rustige blanke man wat net opsoek is na gesonde geselsskap Ek woon in Limpopo. Hou van die natuur en...

JasonR2

44 - Centurion, Gauteng

Am I perfect…. No, Will I love, respect and always be there for you…. Yes. I’m very easy going, extrovert and...

Cabous_65

65 - Benoni, Gauteng

Kreatief,kunstig, gemaklik, hulpvaardig,entusias ties oor die lewe,lief die see en my familie(Hoog op family...

reisiger874

78 - Benoni, Gauteng

fotografie, reis, kook, model treintjies, hou nie van oneerlikheid nie, kyk graag sport op tv of dokumentere...

Waarom Pasmaats perfek is vir jou...

  • Vind liefde, maak vriende en soek na mense soos jy, vandag nog!
  • Vind jou ideale maat met ons intelligente tweerigting pasmaat stelsel.
  • Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
  • Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

This was an exciting journey!! My heart has found what it was searching for. She is wonderful and amazing!! Thank you very much!!

Glenn, 2018-09-18

Wel, nie gedink die sal werk nie. Was maar skepties.......... maar ek het my sielsmaat wel net hier op die webtuiste gevind!!

Yolandie, 2018-04-18

Baie dankie vir die pad wat julle saam my gestap het. Dit neem tyd om daai spesiale persoon te ontmoet. So, raad wat ek kan gee is, moenie haastig wees nie, al dink jy jou supskripsie gaan te kort wees, neem weer een uit. Dit is die moeite werd.

Ferdinand, 2018-03-28