Skep jou GRATIS profiel & ontmoet mense vandag nog!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Bomekind

57 - Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal

Ek is die ondersteuner waarna jy nog altyd gesoek het. Plat op die aarde..geen nonsens mens wat aanpasbaar is....

Schuin1957

61 - Port Elizabeth, Oos-Kaap

Ek is n Spontane persoon met Christelike beginsels en waardes. Vertroue Wedersydse Respek is baie belangrik....

LiveLaughLove1984

34 - Centurion, Gauteng

Ek hou van mense, van die lewe, van wyn, lag, avonture, vriende, werk en alles wat die lewe spesiaal maak. Ek is...

SommerEkke

47 - Heidelberg, Gauteng

Ek is 'n sagte siel met 'n goeie opvoeding, skerp brein en goeie humorsin. Boerenooi wat in die stad groot...

CrossingBorders

60 - Worcester, Wes-Kaap

Do you embrace the future or hold onto the past? Do you like challenges or stay in your comfort zone? I'm still...

Charlie40

40 - Kempton Park, Gauteng

Ek is n diep siel, met my funny oomblikke...Ek kan stil wees en net so sosiaal wees en by enige situasie aanpas....

Waarom Pasmaats perfek is vir jou...

  • Vind liefde, maak vriende en soek na mense soos jy, vandag nog!
  • Vind jou ideale maat met ons intelligente tweerigting pasmaat stelsel.
  • Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
  • Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

This was an exciting journey!! My heart has found what it was searching for. She is wonderful and amazing!! Thank you very much!!

Glenn, 2018-09-18

Wel, nie gedink die sal werk nie. Was maar skepties.......... maar ek het my sielsmaat wel net hier op die webtuiste gevind!!

Yolandie, 2018-04-18

Baie dankie vir die pad wat julle saam my gestap het. Dit neem tyd om daai spesiale persoon te ontmoet. So, raad wat ek kan gee is, moenie haastig wees nie, al dink jy jou supskripsie gaan te kort wees, neem weer een uit. Dit is die moeite werd.

Ferdinand, 2018-03-28