Skep jou GRATIS profiel & ontmoet mense vandag nog!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

SBBXX

53 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Soek jy die perfekte man? Wel, dit is nie ek nie,,, dit is sinneloos om hierdie "wow" beskrywing te gee van my....

Willo00

50 - Johannesburg, Gauteng

Betroubare maat. Geniet die lewe - skep geleenthede. Mal oor die see. Baie romanties. Lief om te bederf. Geniet...

PandaBeer641

45 - Kempton Park, Gauteng

Ek is eerlik met integriteit, liefdevol en warm maar ń skaam person met ń rustige uitkyk op die lewe....

Stef6

34 - Postmasburg, Noord-Kaap

Ek is n' plat op die aarde, hard werkende, liefde volle, Christen man wat op soek is na daardie spesiale meisie...

HennieDigter

47 - Pretoria, Gauteng

Ek is 'n kreatiewe persoon en lees na ten opsigte van letterkunde en die kuns. Parkrun, AtterburyTeater, Cinema...

Nommer1

34 - Bloemfontein, Vrystaat

Ek gee om vir mense. Ek is baie positief. Ek hou van die buitelewe, aktief te wees, sport te kyk, tyd saam die...

Waarom Pasmaats perfek is vir jou...

  • Vind liefde, maak vriende en soek na mense soos jy, vandag nog!
  • Vind jou ideale maat met ons intelligente tweerigting pasmaat stelsel.
  • Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
  • Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Baie dankie vir die pad wat julle saam my gestap het. Dit neem tyd om daai spesiale persoon te ontmoet. So, raad wat ek kan gee is, moenie haastig wees nie, al dink jy jou supskripsie gaan te kort wees, neem weer een uit. Dit is die moeite werd.

Ferdinand, 2018-03-28

Julle is absoluut fantasties en uit die mooi reaksie wat ek gekry het en julle pasmaats wat julle vir my gekies was absoluut perfek. Baie dankie.

Kobus, 2018-01-18

Wel, nie gedink die sal werk nie. Was maar skepties.......... maar ek het my sielsmaat wel net hier op die webtuiste gevind!!

Yolandie, 2018-04-18