Skep jou GRATIS profiel & ontmoet mense vandag nog!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Max580

45 - Pretoria, Gauteng

Eerlik, stil en rustig. Lief vir die natuur en diere. Hardwerkend, maar glo in genoeg ontspanning. Glo om die...

Boerseun10

55 - Vereeniging, Gauteng

Ek is saggeaard met ‘n klein hartjie. Vanweë my beroep as boer gaan ek selde uit agv veiligheidsrisiko snags. Ek...

Moondoggy

51 - Ermelo, Mpumalanga

Leef en laat leef!. Die lewe is wat jy daarvan maak,al voel dit soms nie so nie.Rome is nie in 'n dag gebou...

Wiesoeksalvind

50 - Lydenburg, Mpumalanga

Ek geniet die lewe en leef voluit , maak die beste van elke nuwe dag . Ek is baie geduldig . Sal myself beskou...

Sielsoeker208

74 - Roodepoort, Gauteng

Ek is wewenaar, baie eensaam en alleen. Ek is ekstrowert , n mens, mens en n baie uitgaande mens wat baie lief...

Bosveldvuur_010

55 - Pretoria, Gauteng

Ek is n gemaklike, nederige en vriendelike mens wat maklik lag. Ek is n dankbare persoon en tevrede met min in...

Waarom Pasmaats perfek is vir jou...

  • Vind liefde, maak vriende en soek na mense soos jy, vandag nog!
  • Vind jou ideale maat met ons intelligente tweerigting pasmaat stelsel.
  • Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
  • Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Julle is absoluut fantasties en uit die mooi reaksie wat ek gekry het en julle pasmaats wat julle vir my gekies was absoluut perfek. Baie dankie.

Kobus, 2018-01-18

Wel, nie gedink die sal werk nie. Was maar skepties.......... maar ek het my sielsmaat wel net hier op die webtuiste gevind!!

Yolandie, 2018-04-18

Baie dankie vir die pad wat julle saam my gestap het. Dit neem tyd om daai spesiale persoon te ontmoet. So, raad wat ek kan gee is, moenie haastig wees nie, al dink jy jou supskripsie gaan te kort wees, neem weer een uit. Dit is die moeite werd.

Ferdinand, 2018-03-28