Skep jou GRATIS profiel & ontmoet mense vandag nog!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Heuningbekkie_155

51 - Pretoria, Gauteng

Eks nie skaam nie maar is opgevoed...eks nie n engeltjie nie maar ek het moraal. Respekteer my vir wie ek...

WareLiefde160

47 - Kempton Park, Gauteng

Ek is n vriendelike liefdevolle geduldige petsoon met goeie waardes wat n pad met God stap Ek is positief en...

Liefdekosmosniks34

34 - Klerksdorp, Noord-Wes

Eks n opregte, eerlike dame met goeie waardes. Het al n paar lesse in die lewe geleer, genoeg om te besef dat n...

Lagsolekker

60 - Centurion, Gauteng

Ek is eerlik, opreg, lojaal en het integriteit maar ek soek ook dieselfde eienskappe in n maat. Ek hou van...

Skippy101

33 - Polokwane (Pietersburg), Limpopo

Ek is 'n vriendelike mens wat nie hou van drama nie. Soek na die mooi, plesier en opwinding in die lewe.

Dopsie

51 - Ermelo, Mpumalanga

Ek is uniek, een uit 'n miljoen. Lojaliteit is my tweede naam. Ek hou van die fynere in die lewe, goeie koffie...

Waarom Pasmaats perfek is vir jou...

  • Vind liefde, maak vriende en soek na mense soos jy, vandag nog!
  • Vind jou ideale maat met ons intelligente tweerigting pasmaat stelsel.
  • Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
  • Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Julle is absoluut fantasties en uit die mooi reaksie wat ek gekry het en julle pasmaats wat julle vir my gekies was absoluut perfek. Baie dankie.

Kobus, 2018-01-18

Baie dankie vir die pad wat julle saam my gestap het. Dit neem tyd om daai spesiale persoon te ontmoet. So, raad wat ek kan gee is, moenie haastig wees nie, al dink jy jou supskripsie gaan te kort wees, neem weer een uit. Dit is die moeite werd.

Ferdinand, 2018-03-28

Wel, nie gedink die sal werk nie. Was maar skepties.......... maar ek het my sielsmaat wel net hier op die webtuiste gevind!!

Yolandie, 2018-04-18