Skep jou GRATIS profiel & ontmoet mense vandag nog!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

BlueSilk

43 - Springs, Gauteng

Eerlik, reguit maar rustig. Weet wat ek soek in die lewe. Eks n binne en buite men's albei vind ek gemaklik mee....

Volla

46 - Klerksdorp, Noord-Wes

Ek is eerlik, saggeaard en opreg...en streef altyd om uniek aan my persoonlikheid te wees..groepsdruk en wat die...

Sharon1964

54 - Tzaneen, Limpopo

Ek kan saam jou kareoke, al is ek meeste van die tyd vals. Ek hou van musiek, veral Pretty Belinda (as jy my om...

Lagsolekker

60 - Centurion, Gauteng

Ek is eerlik, opreg, lojaal en het integriteit maar ek soek ook dieselfde eienskappe in n maat. Ek hou van...

Laggendendansend

52 - Margate, KwaZulu-Natal

Ek werk hard, leef voluit, glo in regtig lief wees en toon van waardering, nie deur materialisme Oneerlikheid en...

ForeverYoung401

61 - Secunda, Mpumalanga

Ek is n ekstrovert. Hou van mense. Wederdydse vertroue en kommunikasie is vir my belangrik. Hou van kos kook en...

Waarom Pasmaats perfek is vir jou...

  • Vind liefde, maak vriende en soek na mense soos jy, vandag nog!
  • Vind jou ideale maat met ons intelligente tweerigting pasmaat stelsel.
  • Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
  • Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Wel, nie gedink die sal werk nie. Was maar skepties.......... maar ek het my sielsmaat wel net hier op die webtuiste gevind!!

Yolandie, 2018-04-18

Julle is absoluut fantasties en uit die mooi reaksie wat ek gekry het en julle pasmaats wat julle vir my gekies was absoluut perfek. Baie dankie.

Kobus, 2018-01-18

Baie dankie vir die pad wat julle saam my gestap het. Dit neem tyd om daai spesiale persoon te ontmoet. So, raad wat ek kan gee is, moenie haastig wees nie, al dink jy jou supskripsie gaan te kort wees, neem weer een uit. Dit is die moeite werd.

Ferdinand, 2018-03-28