Skep jou GRATIS profiel & ontmoet mense vandag nog!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Conrad400

50 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Ek is 'n baie aangename persoon met goeie waardes en 'n goeie beroep. My ideale maat moet opreg wees en my kan...

Bester

51 - Langebaan, Wes-Kaap

Ek is 'n baie sagte en omgee mens. Ek gaan uit my pad om ander te help. Ek is mal oor kos maak en sal die...

Miles101

46 - Centurion, Gauteng

Ek is spontaan, liefdevol, vriendelik en het n passie vir die lewe. Eerlik, opreg en baie lief vir my kinders....

Foxfire555

42 - Springs, Gauteng

Want ek is cute. Baie liefde vol baie liefde om te gee......Ek het al baie seer gekry in my lewe en is opsoek na...

Boerevriend

64 - George, Wes-Kaap

Omdat ek elke dag dieselfde is,nederige en uiters liefdevol,tonne liefde om my maat te bederf. Omgee mens wat...

Wareliefde1963

55 - Ellisras, Limpopo

Ek is baie liefdevol, saggeaarde tipe persoon,tog streng Ek hou van die natuur en buitelewe en kamp graag Hou...

Waarom Pasmaats perfek is vir jou...

  • Vind liefde, maak vriende en soek na mense soos jy, vandag nog!
  • Vind jou ideale maat met ons intelligente tweerigting pasmaat stelsel.
  • Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
  • Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

This was an exciting journey!! My heart has found what it was searching for. She is wonderful and amazing!! Thank you very much!!

Glenn, 2018-09-18

Wel, nie gedink die sal werk nie. Was maar skepties.......... maar ek het my sielsmaat wel net hier op die webtuiste gevind!!

Yolandie, 2018-04-18

Baie dankie vir die pad wat julle saam my gestap het. Dit neem tyd om daai spesiale persoon te ontmoet. So, raad wat ek kan gee is, moenie haastig wees nie, al dink jy jou supskripsie gaan te kort wees, neem weer een uit. Dit is die moeite werd.

Ferdinand, 2018-03-28