Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Vaalwater, Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
59
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
153cm (5' 0.2")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Af en toe
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Geleerdheid:
Horskool
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Sentraal-Afrikaanse Republiek
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
55 - 69
Sterreteken:
Enige
Lengte:
183cm (6' 0.0") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Groot
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bepalend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Af en toe
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Geleerdheid:
Horskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Ander
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is enkel en op soek na 'n Christen mans persoon wat God eerste in sy lewe stel. Ek werk en woon 9km van die naaste dorp in die Bosveld. Hier is al die diersoorte en net die mense wat hier werk 90% Swart mense. Ek sal graag met mense in die Kaap soos Stellenbosch of op die Weskus of enige plek in die land of oorsee wil kennis maak en dan dalk daarheen wil verhuis. Ek is eensaam en spandeer my dae met werk, eet, bad, slaap. Ek sal graag op die strand of tussen die wingerde met my maat en honde of katte of perde of beeste wil loop of net sit en gesels. Ek gee nie om as die manspersoon sosiaal drink of rook nie ons moet met kommunikeer en liefde en waardeering aan mekaar kan toon. Ek sal hom met sy besigheid help maar sal graag 'n lewensmaat wil wees. Ek sal ook met vakansie wil gaan maak nie saak waarheen nie. Ek sal nie in'n woonstel aard nie. My Pa is 'n jaar gelede oorlede en ek wil vir my Ma van 72 sorg. Ek het 'n seun in Matriek. Ek hou van lees "Wilbur Smith" ens. Ek kan met beeste en perde werk ek hou van tuinmaak,blomme,diere,vols,insekte en visse. Ek kan nie tennis speel nie maar sal enige sportsoort wil leer. Indien U belangstel of enige verdere vrae hetkontak ny gerus.

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet 'n Christen wees en God eerste liefh. Hy moet sy naaste liefh soos homself. Hy moet bereid wees om my te leer ken. Hy moet kan komunikeer. Hy moet my kan liefh , respekteer en vir my kan sorg. Hy moet van diere hou. Hy kan sosiaal drink of rook. Hy moet nie met my lewe 'n grap maak nie (hy moet 'n permanente verhouding verlang en dit deurvoer).

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra bril
Modebewustheid:
Klassiek (My smaak eggo lank gevestigde standaarde)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Medium
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Liefdadigheid; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Pers
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiek konsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Kookkuns:
Grieks; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Klassiek; Opera
Boeke:
Geskiedkundig; Misdaad; Romanse; Speurverhale
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentre programme; Dramas; Komedie / Sitkom; Nuus; Tekenprente
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Inkopies; Lees; Motorherstelwerk; Musiek Maak; Naaldwerk; Pottebakkery; Rekenaarprogrammering; Skilder; Tuinmaak
Sport:
Boks; Boogskiet; Dans; Kampering; Perdry; Snoeker; Stap; Swem; Tafeltennis; Visvang; Volkyk; Witwater-kanovaart; Ysskaats
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek behoort eintlik 'n bed in my kantoor te h
Tydverdryf keuses:
Boeklees
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Tot die dood toe verveeld
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek is 'n enigste kind
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Lees:
Ek geniet dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Vol(s); Kat(te); Hond(e); Visse
Troeteldiere (Hou van):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e); Perd(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Sensasie soeker
Die Diep Goed
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die wreld deurreis met 'n rugsak
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Redelik