marieta2010marieta2010

marieta2010

54 – Noordelike Voorstede (Kraaifontein), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Te lank alleen soek iemand met baie liefde en wat eerlik is Life to short to get old alone

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede (Kraaifontein), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
54
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
163cm (5' 4.2")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Vra my later
Wil Kinders HÍ:
Vra my later
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Af en toe
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
HoŽrskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in die WÍreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 57
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n plat op die aarde mensie met emmers vol liefde wat net daar le en vergaan. ek bly by my kinners maar op my eie.. Ek is skuldinvorderaar so ek is die meeste van die tyd weg van die huis ry die die overberg en platteland vol lw alleen en sien baie plekke. Ek is baie lief vir gesels en is mal om voor 'n vuur te sit. Ek hou van kuier om 'n kampvuur . kaalvoet op die strand loop of voor 'n kaggelvuur te sit met goeie geselskap, musiek en glasie rooiwyn. Ek is baie lief vir die buitelewe, diere en kinders. Baie lief vir dans.
. Ek is al 10j geskei. en soek nou iemand spesiaal in my lewe nie iemand wat voorgee wat hy nie is nie. ek het al baie seer in my lewe gekry deur manne wat kansvatters is ek soek iemand om te vertrou en my moet aanvaar soos ek is.. e Ek is mal oor die natuur en uitkamp visvang . hou van alles .. bok vir sports .. hou van spur of moment things..

Haar Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat moet my aanvaar soos wat ek is , hy moet meer net as 'n vriend wees ek wil hom vertrou sonder dat ek moet twyfel, Hy moet spontaan wees en net homself wees. Hy moet glad nie 'n kansvatter wees nie. Hy moet weet hoe om die lewe te geniet hy moet 'lief wees vir die natuur .Hy moet my en en alle mense respekteer.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Saggeaard; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Rooi
Gunsteling Kleredrag:
Ek is op my gemaklikste wanneer ek poedelnakend is
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiek konsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Kitskos; Maak nie saak nie; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Klassiek; Opera
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Gruwelverhale; Misdaad; Romanse; Speurverhale
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Dramas; Fliek Kanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies; Sport
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Oorlog; Riller; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Bordspeletjies; Dobbel; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Rekenaar- en televisiespeletjies; Rondspeel op die Internet; Tuinmaak
Sport:
Atletiek; Biljart Snoeker; Dans; Gholf; Kampering; Krieket; Rekspring; Rolbal; Rotsklim; Rugby; Stap; Valskermspring; Veerpyltjies; Visvang
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk net 'n paar uur 'n week
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Kook:
Ek is mal daaroor!
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Lees:
Daar's niks beter nie
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
VoŽl(s); Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Perd(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Mag; Naak baai; TatoeŽermerke
Afsitters:
Lang hare; Sarkasme; Sensasie soeker; Rykdom
Die Diep Goed
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Eerlikheid:
Uiters