Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria (Pretoria Noord), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
56 | |
Sterreteken: |
Tweeling | |
Lengte: |
183cm (6' 0.0") | |
Liggaamstipe: |
Gestremd | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Gereelde drinker | |
Geleerdheid: |
Baccalaureusgraad | |
Beroep: |
Eie Onderneming | |
Inkomste: |
Genoeg |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Limpopo; Gauteng; Noord-Wes, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik; Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
35 - 45 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Effens belangrik | ||
Ras: |
Enige | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Enige | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Gereelde drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is 'n lewenslustige mens wat 5 jaar gelede my linker-voet verloor het as gevolg van Diabetes. Ek het die besluit geneem op daardie stadium om die lewe met nuwe ywer te waardeer. Ons is nietig in hierdie wêreld van ons en verandering in omstandighede is geen rede om negatief te wees hoegenaamd nie. Ek het 'n prostese been laat maak, wat my 100% mobiel verkry het, en ek het 'n suksesvolle besigheid aan bedryf sonder die nodigheid om mense in die oe te kyk om hulp.
Ek is opsoek na 'n lewensmaat en nie 'n verpleër nie, wat hou van reis en die natuur kan waardeer.
Ek is 'n uiters positiewe mens met baie vriende maar alleenheid vang my as ek snags alleen in die bed lê.
Sy Ideale Pasmaat
My lewensmaat moet hou van reis en moet die natuur kan waardeer. Jy moet 'n goeie sin vir humor, en 'n positiewe uitkyk op die lewe hê. Jy moet vriendskap en die moontlikheid van nuwe vriendskappe kan waardeer. Jy moet mense met groei-geleenthede (verlies aan ledemate) met empatie, en nie simpatie nie, hanteer.
Wat Sy Vriende Sê
Deon_0906 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Medium; Buierig |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gesigshare: |
Geen |
Gestremdhede: |
Ek is 'n geamputeerde |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Sarkasties; Skaam; Snaaks; Stabiel |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Nederigheid; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies |
Musiek Voorkeure: |
Broadway / Teater; Instrumentaal; Klassiek; Opera; Pop / Top 40; Rock |
Lees: |
Stel nie regtig belang nie |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Nuus; Sepies |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Komedie; Volwasse |
Belangstellings: |
Internetbesoeke; Rekenaarprogrammering |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Motorsport; Rugby |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Italiaans; Maak nie saak nie; Seekos; Suid-Afrikaans |
Lewenspas: |
Gaan saam met die vloei |
Tydverdryf keuses: |
Sosiaal met vriende verkeer |
Tyd Aanlyn: |
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer en 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Diere: |
Ek hou van hulle by die dieretuin |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Kat(te); Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Erotika; Flankering; Intelligensie; Sarkasme; Naakbaai |
Afsitters: |
Selfgeldend; Mag; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker; Rykdom |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per maand |
Droomhuis: |
'n Hut in die berge |
Politiek: |
Liberaal |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Eerlikheid: |
Uiters |