Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (East Lynne), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
61
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
163cm (5' 4.2")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Gereeld
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
47 - 52
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 161cm (5' 3.4")
Liggaamstipe:
Slank; Gestremd
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Af en toe
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek werk met lasers en verdien so my geldjie. Hou van die buitelewe. Hoewel klein gebou, is ek goed gebou. Mense sien my as 'n omgee mens en help graag waar ek kan. Gospel-musiek stem my rustig.

Sy Ideale Pasmaat

My pasmaat moet my aanvaar soos ek is (hardhorend); geduldig en liefdevol wees. 'n Drukkie-mens met wie ek haar sowel as my belangstellings kan deel. Sy moet veral lief wees vir die natuur, kan kamp en sommer net op die grond kan slaap! Sou graag dat sy as 'n spanmaat saam streef na geestelike groei. Sy moet verkieslik 'n volger wees, maar steeds haar uitsonderlike karakter behou. 'n Perfekte aand uit is om op 'n soel somersaand langs die see te piekniek en om sonder woorde vir mekaar te se hoe lief ons mekaar het!

Wat Sy Vriende S

_Removed_jgj het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

_Removed_jgj moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.