Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Gravelotte, Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
70
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
172cm (5' 7.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Vra my later
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Sukkelend

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in die Wreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
60 - 100
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 181cm (5' 11.3")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms
Drink Gewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is baie vriendelik, getrou, opreg, opgewek, hardwerkend, gesels graag, hou van mooi musiek en is nou gereed om in n nuwe verhouding te gaan en alles te gee.
Almal wat so min of meer dieselfde is as ek - kan maar skrywe. Al is ons dan net vriende is dit so dat niemand sonder vriende die lewe kan ingaan nie.

Haar Ideale Pasmaat

Eerlike opregte mans wat weet hoe om n vrou lief te he. Geen slawedrywers nie en moet baie kan lag. Geen suuknolle nie!!

Wat Haar Vriende S

Langbeen_63 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Langbeen_63 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.