Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Hermanus (kleinmond), Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
72
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Geleerdheid:
HoŽrskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in die WÍreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
66 - 76
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Nie-amptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
HoŽrskool
Beroep:
Afgetree; Ander
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n saggeaarde vriendelike eerlike eenmansvrou, met albei my voete plat op moeder aarde.Ek het n passie vir ander mense.Ek is ook baie lief vir diere alle soorte behalwe {muskiete,vliee,en spinnekoppe} Ek is bereid om my alles op te offer vir die man wat ek lief het.Ek kan saam met jou lag maar ook saam met jou huil.Ek het geen geraamtes in my kas nie want sien ek is wedergebore n bloedgewaste kind van God. Ek word soos alle mense ook kwaad maar ek haat dat n mens op mekaar skreeu en skel of met stil stuipe loop.Ek glo daaraan dat n mens op n ordentlike beskaafde manier sake uitpraat en nie kwaad gaan slaap nie. Ek is n skaam mens maar as ek jou eers ken is ek n kekkelbek.Ek is baie lief vir rond ry,as ek kan skuur is ek gelukkig.Ook baie lief vir die natuur,plante en diere.Hou van tuin maak,plant en verplant gedurig.

Haar Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat moet eerstens n Christen wees en gereeld kerk toe gaan.Hy moet asb nie rook of geleenthede skep om te drink nie.Hy MOET n eenvrou man wees.Hy moet lief wees vir die natuur en ook vir rondreis want dis my lewe. Hy moet vaste begindsels he,en eerlik en openlik teenoor my wees. Ag en as hy my wil bewys hoe lief hy my het sal hy my oorsee vat. Ek wil nie voel ek is sy slaaf nie Ek moet sy MAAT in ALLES wees. Ons moet dinge saam doen en geniet.Ek glo as n mens respek vir jouself het,sal jy ook respek vir ander mense he.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Saggeaard
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiek konsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Blues; Gospel / Geestelik; Instrumentaal
Boeke:
Geskiedkundig; Godsdienstig; Gruwelverhale; Reis; Romanse
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Fliek Kanale; Geselsprogramme; Nuus; Opvoedkundig; Sepies; Spel-programme; Sport; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Voorkeure:
Aksie; Oorlog; Riller; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Bordspeletjies; Breiwerk; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Inkopies; Kaartspeletjies; Kookkuns; Motorherstelwerk; Musiek Maak; Rondspeel op die Internet; Sing; Tuinmaak
Sport:
Atletiek; AŽrobiese oefeninge; Basketbal; Bergfiets; Boks; Boogskiet; Branderplankry; Draf / Hardloop; Fietsry; Gewigsoefeninge; Gholf; Gimnastiek; Jag; Kampering; Kanovaart; Liggaamsbou; Lyn- / Rolskaats; Motorsport; Muurbal; Perdry; Pluimbal; Polo; Rekspring; Roei; Rolbal; Rotsklim; Rugby; Sagtebal; Seil; Skietsport; Skubaduik; Sneeuplankry; Snorkelduik; Sokker; Stap; Staptogte; Stoei; Swem; Tafeltennis; Tennis; Uiterste sportsoorte; Valskermspring; Veerpyltjies; Visvang; VoŽlkyk; Waterski; Yshokkie; Ysskaats
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is meer aanlyn as van lyn af
Kook:
Ek moet kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Lees:
Stel nie regtig belang nie
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
VoŽl(s); Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Ander; Perd(e)
Prikkels:
Flankering
Afsitters:
Dans; Sarkasme; TatoeŽermerke
Die Diep Goed
Droomhuis:
'n Voorstedelike huis
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die wÍreld deurreis met 'n rugsak
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters