Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Napier, Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
81 | |
Sterreteken: |
Tweeling | |
Lengte: |
170cm (5' 6.9") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Effens Grys | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Duits; Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieët: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Tegniese Diploma | |
Beroep: |
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese | |
Inkomste: |
Genoeg |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Overberg (Wes-Kaap, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
55 - 70 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Donkerblond; Rooibruin; Effens Grys | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Effens belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Duits; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Duits; Engels; Frans | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | ||
Beroep: |
Kunstig / Musiek / Skrywer; Afgetree; Onderwyser / Professor; Ander; Landbou | ||
Inkomste: |
Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek het in Namibia grootgeword,Otjiwarongo ,kan koskook,huisskoonmaak,wasgoed was/stryk,valskermspring,buffelsjag,baba doeke aansit,lekker gesels,worsmaak,blommerangskik.Gaan gereeld kerk toe,hou van klasieke musiek.opera.Speel kitaar en sing.Is goeie "handyman" en lief vir tuinmaak.Braai vleis en kamp graag.Hou daarvan om in winkels rond te loop,museums,botaniese tuine te besoek.Stap graag en geniet my kleinkinders.Ek is maar alleen en hier waar ek nou bly is nie veel mense in my ouderdomsgroep nie.Ek is eindelik redelik g....tvol om so alleen en arm tewees.
Sy Ideale Pasmaat
Soek goed opgevoede netjiese vriendelike dame,moet kan lekker gesels en selfstandig wees.Nie vol fiemies en aansittery nie.
Moet haarself goed oppas en netjies wees.Lief vir die natuur en nog aktief.Moet so af en toe lus kry vir dans en kaalvoet by die see gaan stap.Moet goed klaar kom met haar eie kinders en familie.Moet lief wees vir musiek en lees.
Wat Sy Vriende Sê
Kolonel het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra bril |
Gesigshare: |
Ek is skoongeskeer |
Liggaamshare: |
Gemiddeld |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Droog |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Stabiel; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Liefdadigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid |
Modebewustheid: |
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Musiekkonsert; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Blues; Instrumentaal; Klassiek; Latyns; Opera |
Lees: |
Ek lief dit |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Fiksie; Geskiedkundig; Topverkopers; Wetenskap / Tegnologie; Wetenskapsfiksie |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Dokumentêr; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Dokumentêr; Drama; Wetenskapsfiksie |
Belangstellings: |
Gesonde leefstyl; Kookkuns; Lees; Motorherstelwerk; Musiek Maak; Rekenaar- en televisiespeletjies; Sing; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Aktiewe deelnemer |
Sport: |
Jag; Kampering; Krygskunde; Rolbal; Skietsport; Stap; Valskermspring; Voëlkyk |
Kook: |
Ek hou baie van kook |
Kookkuns: |
Duits; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek's afgetree |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Een of twee keer per week |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek is buigsaam |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Hond(e) |
Prikkels: |
Intelligensie |
Afsitters: |
Erotika |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
'n Herehuis met baie knegte |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats: |
Nuuskierig; Optimisties |
Eerlikheid: |
Uiters |