Nicki

38 – Keetmanshoop, NamibiŽ

Op soek na my Chutney

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
NamibiŽ
Ligging:
Keetmanshoop, NamibiŽ
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
38
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
160cm (5' 3.0")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Verander Gereeld
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in die WÍreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
30 - 42
Sterreteken:
Enige
Lengte:
160cm (5' 3.0") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Effens belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is nog op die ou manier groot gemaak. So, my waardes is nog sterk, & die boerenooi se hart klop hard. Ek is opsoek na iemand waarvoor ek kan lief wees & saam met wie ek eendag op die stoep kan sit & lag oor al die dinge van die verlede wat ons saam gedoen het. Ek is baie lief vir kos maak & bak - so ek soek 'n proefkonyn. My familie is nommer een in my lewe. Ek het 'n snaakse sin vir humor, & sal heeldag lag as ek kan.

Haar Ideale Pasmaat

Ek is opsoek na my Chutney....daai een persoon wat die lewe lekkerder maak, want alles in die lewe is lekkerder saam met Chutney.

Wat Haar Vriende SÍ

Nicki het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nicki moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.