hec123hec123

hec123

46 – Vereeniging (Drie Riviere), Gauteng, Suid-Afrika

Ek weet jy is daar

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Vereeniging (Drie Riviere), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
46
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
197cm (6' 5.6")
Liggaamstipe:
Groot
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
30 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Hi daar, vriendelik, opreg, dit is so moeilik om iets van jou self te s sonder om simpel te klink. Ek hou van die klein dinge in die lewe en soek iemand om mee te deel, die goeie en slegte tye.

Wees gewaarsku, ek het kinders, alhoewel hulle nie by my bly nie is hulle baie baie belangrike deel van my lewe en ek probeer hulle soveel as moontlik sien, ek sal van jou verwag om hulle te aanvaar net soos ek joune sal aanvaar indien jy kinders het, ek is mal oor kinders.

Ek kan moeilik raak , maar is ook bereid om te "compromise", "nothing is set in stone", ek voel mense moet bymekaar aanpas, ons almal het maar ons gewoontetjies.

Ek het 'n klein hartjie, as ek in 'n verhouding ingaan gee ek alles, so kry ook maklik seer

Sy Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat is iemand saam met wie ek die lewe kan geniet, dinge saam doen. Iemand wat saam my die klein dinge in die lewe kan waardeer, iemand saam wie ek 'n drankie kan drink na 'n lang dag by die werk en na die sons ondergang kan kyk.

Iemand wat my sal aanvaar vir wie ek is, moet van kinders en diere hou verder is ek nie vol nonsens nie, so lank die "spark" daar is.

Wat Sy Vriende S

hec123 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek het perfekte sig
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Lig
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Persoonlikheidstrekke:
Buierig; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Skaam; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Selfbeheersing; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Rock; Volk
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Wetenskapsfiksie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Sport; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Riller; Romanties; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Bordspeletjies; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Rekenaar- en televisiespeletjies
Sport Betrokkenheid:
'n Gereelde mededinger
Sport:
Atletiek; Biljart Snoeker; Gholf; Krieket; Skaak; Snoeker; Tennis
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Woes
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Langhare
Die Diep Goed
Droomhuis:
Strandhuis
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Eerlikheid:
Uiters