RooibossieRooibossie

Rooibossie

47 – Pretoria (Arcadia), Gauteng, Suid-Afrika

Laat my lewe, laat my Liefh

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Arcadia), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
47
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
172cm (5' 7.7")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
43 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
173cm (5' 8.1") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is maar 'n doodgewone plain Jane,nie high maintenance nie. Lief vir die lewe.
Ek hou van lag en grappies maak, maar waardeer ook die ernstige dinge in die lewe. Baie lief vir die natuur en om lekker te kuier. Ek hou baie daarvan om te onthaal, maar geniet ook om soms onthaal te word. Ek glo dat die lewe kort is en dat mens elke dag moet leef asof dit jou laaste is. My geloof is vir my baie belangrik, want daarsonder sou ek nie gewees het waar ek vandag is nie.

Haar Ideale Pasmaat

My ideale maat is 'n opregte en liefdevolle persoon wat my sal aanvaar soos ek is. Hy moet my verhouding met my 2 kinders aanvaar en respekteer en ek sal dieselfde doen indien hy kinders het. Aangesien ek nie 'n high maintenance meisie is nie, verwag ek dieselfde van hom. Die lewe is 'n lied en indien ek dalk die woorde van die lied soms vergeet, soek ek 'n maat wat my aan die woorde en die wysie kan herhinner en andersom.

Wat Haar Vriende S

Rooibossie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Krullerig
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Selfbeheersing; Toewyding; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Volk
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Fiksie; Romanse; Speurverhale
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dramas; Realiteitsprogramme; Tekenprente
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Romanties; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Boeke skryf; Gedigte skryf; Houtwerk; Lees; Naaldwerk
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Atletiek; Motorsport; Rugby; Stap; Swem
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Sjinees; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Kat(te)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Hond(e); Visse
Prikkels:
Intelligensie
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Mag
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Meer as een keer per week
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Uiteindelik daardie roman skryf
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats:
Nuuskierig; Optimisties
Eerlikheid:
Uiters