Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Oudtshoorn, Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
45 | |
Sterreteken: |
Kreef | |
Lengte: |
159cm (5' 2.6") | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Tans 'n Universiteit / Kollege Student | |
Beroep: |
Administratief / Sekretarieël | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
29 - 45 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Groot | ||
Uiterlike: |
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Geskeer | ||
Oogkleur: |
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Groen | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is baie lief vir die natuur en natuurlik ook baie lief om saam met vriende te kuier. Ek geniet my alleentye partykeer ook en hou ook daarvan om dvd's op Saterdag te kyk of op 'n lekker reenerige dag saam met iemand. Ek is BAIE LIEF VIR DIE HERE en is sien elke uit om iets nuuts te leer. Ek hou van kamp, hiking, 4 x 4(as die geleentheid hom voordoen), toer of backpack en plekke te sien en geniet dit ook om tyd te maak vir draf en gym. Ek glo 'n gesonde liggaam huisves 'n gesonde gees.
Ek hou van kook en veral as iemand van my kos hou. Ek hou veral van braai en kuier rondom 'n vuur. Ek is natuurlik ook mal oor die see en om strandstappe te doen en vir ure langs die see te sit.
Haar Ideale Pasmaat
Die Here moet eerste prioriteit in sy lewe wees. Ek sal daarvan hou as hy saam met my kan dinge geniet en min of meer dieselfde belangstellings het, goed kan kommunikeer, hy moet van die buitelewe hou en nie bang wees om te gaan explore en rond te reis nie. Hy moet ambisie he in die lewe en natuurlik ook ruggraat...
Ek glo mens kan ook nie te kieskeurig wees nie, want ander gaan die beste verby mens in die lewe.
Fun to be with
Wat Haar Vriende Sê
Kers_138 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium; Lank; Reguit |
Sig: |
Ek dra kontaklense |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Stil; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Hoop; Humor; Matigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
My pajamas |
Gunsteling Kleur: |
Oranje |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Latyns; Pop / Top 40; Rock |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Godsdienstig; Misdaad; Reis; Speurverhale |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Realiteitsprogramme; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Romanties |
Belangstellings: |
Beeldhoukuns; Boeke skryf; Bordspeletjies; Fotografie; Gesonde leefstyl; Inkopies; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Naaldwerk; Pottebakkery; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Aktiewe deelnemer |
Sport: |
Aërobiese oefeninge; Atletiek; Bergfiets; Boogskiet; Dans; Draf / Hardloop; Driekamp; Fietsry; Gewigsoefeninge; Gimnastiek; Handbal; Kampering; Liggaamsbou; Muurbal; Rolbal; Skaak; Ski; Skietsport; Skubaduik; Sneeuplankry; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Surfski / Kajak; Tennis; Veldhokkie; Visvang; Voëlkyk; Yshokkie |
Kook: |
Ek hou baie van kook |
Kookkuns: |
Frans; Grieks; Kitskos; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk altyd oortyd |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek is buigsaam |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Het): |
Kat(te) |
Troeteldiere (Hou van): |
Hond(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai |
Afsitters: |
Selfgeldend; Langhare; Sarkasme; Sensasiesoeker |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Die 7 Wonders van die Wêreld verken |
Eerlikheid: |
Uiters |