In haar eie woorde...
Oor Haar
Graag wil ek maatjies maak om alles te deel in ons goue jare!
Dat ons saam kan reis na sport kan kyk en self ook deel kan neem.
My ideale maat moet christelik, spontane, liefdevolle maat, lekker soentjies steel.
My maat moet lief wees vir die buitelug, piekniek, mag hengel, n "sundowner" geniet
n Eerlike christelike opregte persoon, maw n menslike mens!
Maar my maat moet nie lelik wees as ek probeer kontak maak nie!!!
Ek wil jou nie verander nie definitief nie op ons jare nie!
Kom probeer my en ek neem jou op n onvergeetlike reis!
I dont mind you may be English speaking as long as you are honest and reliable person.
I dont want your money, only good companionship!
Be my friend, companion and soulmate!
Haar Ideale Pasmaat
My pasmaat moet christlik wees, diep menslik, lief vir die natuur en reis. goeie gesondheid geniet met n lekker uitkyk op ons sport dinge.
Maw n lekker maatjie vir die laat jare. Wag in spanning! Kom manne laat van jul hoor, die alleen is nie lekker nie!!!!!!
Wees n egte maatjie, nie n grompot nie. Jy moet kan lag en hartseer met my deel.
Waarom huiwer jul so, ek wil net n lekker maat he!~!
Iemand wat nie skaam is om my hand vas te hou of om my te troetel, iemand wat ek kan bederf!!!!
I dont mind if you are English speaking, try me and you`ll see for yourself!
Kyk ek wil jou nie verander nie, n metgesel vir rond toer, n fliek geniet, n stilte oomblik waardering of net saam stap of in die tuin vroetel. Of kom ons bak en brou in die kombuis!!!!
Wat Haar Vriende Sê
wimpels het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pinetown (Padfield Park), KwaZulu-Natal, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
84 | |
Sterreteken: |
Visse | |
Lengte: |
156cm (5' 1.4") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | |
Haarkleur: |
Effens Grys | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Associatesgraad | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
79 - 90 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
181cm (5' 11.3") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Engels | ||
Geloof: |
Christen / Protestant | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Liggaamskuns: |
Ek het geen; Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Realisties; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Humor; Matigheid; Meegevoeligheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Klassiek; Volk |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Fantasie; Godsdienstig; Romanse; Speurverhale |
TV Gewoontes: |
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Dramas; Nuus; Sport; Tekenprente |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Komedie; Misterie; Romanties |
Belangstellings: |
Internetbesoeke; Lees; Naaldwerk; Skilder; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Gereelde mededinger |
Sport: |
Krieket; Rolbal |
Kook: |
Ek hou baie van kook |
Kookkuns: |
Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk nie |
Tydverdryf keuses: |
Tuinwerk |
Tyd Aanlyn: |
Ek is net weeksdae aanlyn |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Kat(te) |
Prikkels: |
Dans; Liefde toon in die publiek; Mag; Naakbaai |
Godsdienstige Bywoning: |
Meer as een keer per week |
Droomhuis: |
'n Hut in die berge |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Eerlikheid: |
Baie |