WaterbokkieWaterbokkie

Waterbokkie

55 – Pretoria (Pretoria oos), Gauteng, Suid-Afrika

Loving ,friendly, sincere, honest, true, caring optimistic ...positive

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Dinsdag

Verander: 'n Week gelede

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Pretoria oos), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
55
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Verander Gereeld
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Associatesgraad
Beroep:
Bemarking en Verkope
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in die Wreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
55 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
168cm (5' 6.1") - 201cm (6' 7.1")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Groot; Stewig
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Joods; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Gereeld; Probeer ophou; E-sigaretroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Administratief / Sekretarieël; Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Regering; Afgetree; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Ander; Landbou
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is liefdevol, romanties ,vriendelik, opgewek ,
eerlik , goeie luisteraar, en rustige kreatiewe mens .Leef voluit met Goeie humorsin probeer altyd die positiewe in alles sien !Ek gun die persoon in my lewe sy eie tyd, stokperdjies,stiltetyd wat ookal vir hom belangrik is . Bederf graag met die klein dingetjies in lewe...Ek gaan stap graag veral in natuur of langs see ...geniet my kreatiewe tyd in kombuis, tuin , en om huis, kuier met vriende of spesiale alleen wees bederf met klein dingetjies en so kan mens aangaan en aangaan maar leer my ken en besluit self ...
I am loving, friendly ,romantic , caring and honest, compasionate, creative ...I am understanding living life to is fullest and try to see the positive in all. ! A good listener! I respect your time your hobbies and even your quiet time whatever you feel important ...love to spoil with the little things in life. ...love to go for long walks on the beach or in nature. I can go on and on ....love been creative in kitchen , garden ...in or outside house intertaining friends for dinner or family or just quiet special times with someone special spoiling with the little things in life ... get to know me and decide for yourself. .....I might just suprise you!

Haar Ideale Pasmaat

Opsoek na my my beste vriend , iemand opreg, vriendelik, liefdevol,eerlik is met goeie humorsin maar ook reguit indien nodig , wat lewe waardeer en uit leef, goed of sleg, Laat spesiaal laat voel met die klein dingetjies in die lewe.
Searching for my best friend .. who enjoy life and are, true , loving, friendly , honest, .. humoristic , but also straight forward if need be.Living life to its fullest and value each moment ... good or bad . .

Wat Haar Vriende S

Waterbokkie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Reguit; Krullerig; Gedra hulle goed
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Naeltjiering; Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Sensualiteit; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Latyns; Pop / Top 40; R&B / Soul; Rock; Volk
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Godsdienstig; Reis; Romanse; Selfhelp
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Nuus; Realiteitsprogramme; Sepies; Sport; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Breiwerk; Fotografie; Gesonde leefstyl; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Naaldwerk; Pottebakkery; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Aërobiese oefeninge; Dans; Gholf; Gimnastiek; Rugby; Sokker; Stap; Swem
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Grieks; Indies; Italiaans; Kitskos; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie
Afsitters:
Selfgeldend; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats:
Senuweeagtig; Hoopvol; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters