Honeyd_117Honeyd_117

Honeyd_117

62 – Krugersdorp (Honeydew), Gauteng, Suid-Afrika

Dame opsoek na Iemand met 'n sagte Hart

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 26 April 2020

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Krugersdorp (Honeydew), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
62
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
167cm (5' 5.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
60 - 80
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 199cm (6' 6.3")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Stewig
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Administratief / Sekretarieël; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Spyseniering; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Regering; Afgetree; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Vervoer; Landbou
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n netjiese en ge-organiseerde persoon (nie pynlik nie), en hou daarvan om my huis mooi te maak. Ek dien die Here met my hele hart sonder om te dweep en weet waar my krag en genade vandaan kom. Ek is baie jonk van gees en lief vir die lewe. My kinders, kleinkind en dierekinders is baie belangrik vir my maar ek soek na daai "awesome" ou wat my hart vinniger laat klop. Iemand waarmee ek die lekker (en nie so lekker) dinge van die lewe kan deel. Ek is 'n mense-mens en geniet om saam met familie en vriende te kuier. Ek hou baie van dans, aangesien ek mal is oor musiek. Ek geniet ook so nou en dan om uit te eet, maar 'n vleisie op die kole is heerlik.Teater en fliek so af en toe is ook 'n lekker bederf om saam met iemand spesiaal te deel. 'n Romantiese lekker kuier aand tuis is net so lekker.Ek geniet dit om my geliefdes te bederf, nie altyd met groot of materiele dinge nie maar klein dingetjies wat lank onthou sal word. Ek is hopeloos romanties, liefdevol, lojaal eerlik en sonder fieterjasies en somtyds baie sentimenteel. Kommunikasie en eerlikheid is uiters belangrik vir my maar ek stel nie belang in alewige konflik nie, dit is saam met my bagasie weg gepak. Ek is 'n baie trotse mens en sal nie maklik enige hulp van vriende of familie vra nie, maar as dit aangebied word, sal ek oorweeg om dit te aanvaar. Ek sien myself as 'n baie liefdevolle mens en aanraking en "cuddle" is vir my soos kos vir my siel. Somtyds soek mens volwasse geselskap om die lewe se dinge (meer goed as sleg) te deel. As jy egter nie vir opregte redes hier is nie, en dalk oorweeg om met jou ex vrede te maak, doen dit asseblief VOOR jy my wil kontak. Sien uit daarna om nou die res van my lewe te deel met goeie posetiewe vriende wat die eensaamheid agter wil laat en die lewe weer wil geniet.

Haar Ideale Pasmaat

Die vriende waarin ek belangstel moet beslis eerlik, respekvol, liefdevol,romanties en positief wees. Kommunikasie is vir my uiters belangrik, ook as ons nie saamstem oor iets nie. 'n Ware "gentleman" wat 'n vrou soos 'n dame laat voel. Iemand wat jonk van gees is, die lewe geniet en nog "hip en funcky" is. Netheid en 'n ge-organiseerde lewe tel baie en sal saam met hom geniet om ons blyplekke mooi te maak en te hou. Sy geloof moet baie belangrik vir hom wees en hy moet -sonder om te dweep die Here dien met goeie morele waardes. Hy moet van musiek in die algemeen hou, en lief wees vir dans. Hy moet daarvan hou om dinge saam met sy vriendin te doen, maar soos ek hom sy "me-time" sal gun, verwag ek dieselfde. Die persoon moet 'n groot diere liefhebber wees, en 'n rustige geaardheid he. 'n Volwasse ou wat motorfiets vir die lekker daarvan ry, maar nie onverskilig is nie,is NATUURLIK 'n bonus. Aangesien ek baie lojaal teenoor my geliefdes is en daarvan hou om te bederf, verwag ek dieselfde van hom. 'n Ou se "body language" en woorde moet ooreenstem, dus moet hy bedoel wat hy s en bedoel wat hy doen. Verkieslik moet die verlede se bagasie weg gepak wees, alhoewel dit partykeer nodig is om daaroor te praat moet dit nie al wees waaroor hy kan praat nie en ook nie tussen ons staan nie. As eensaamheid vir jou geen "FUN" meer is nie, kontak my........daar is nog baie meer van my om te wete te kom.

Wat Haar Vriende S

Honeyd_117 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Krullerig
Sig:
Ek dra kontaklense
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Matigheid; Meegevoeligheid; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Broadway / Teater; Country & Western; Dans / Disko; Instrumentaal; Klassiek; Pop / Top 40; Rock; Volk
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Godsdienstig; Romanse; Speurverhale; Topverkopers
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliekkanale; Musiekkanale; Nuus; Realiteitsprogramme; Sport; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Misterie; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Breiwerk; Gesonde leefstyl; Inkopies; Internetbesoeke; Kookkuns; Lees; Naaldwerk; Pottebakkery; Rekenaar- en televisiespeletjies
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Atletiek; Branderplankry; Dans; Krieket; Liggaamsbou; Motorsport; Perdry; Rugby; Staptogte; Swem; Tennis; Voëlkyk; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Duits; Italiaans; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Perd(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Erotika; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Teugend aan margaritas op 'n strand
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters