Rut_8

52 – Vanderbijlpark (Vereeniging), Gauteng, Suid-Afrika

Rut opsoek na Boas

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Vanderbijlpark (Vereeniging), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
52
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
162cm (5' 3.8")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Regering
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
49 - 53
Sterreteken:
Bul; Maagd; Skerpioen
Lengte:
183cm (6' 0.0") - 193cm (6' 4.0")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin; Swart; Effens Grys
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen; Grys
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Latyns / Hispanis; Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n geskeide Christen vrou. Ek is betrokke by my kerk se bedieninge en aktiwiteite en doen ook lofdanse. God Drie-Enig is my begin en einde en my verhouding met Hom is die doel van my lewe. Naas Hom is my kinders, familie en vriende vir my prioriteit. Vir ontspanning lees ek graag, luister na musiek en kyk flieks. Ek verkies gospel musiek maar hou ook van ligte kontemporre en klassieke musiek. Ek kyk gladnie rillers/horrors nie maar geniet 'n goeie aksie, komedie romanse en drama. Ek lees meestal boeke met 'n Christelike aanslag. Ek gaan gym toe en glo aan 'n gesonde liggaam huisves 'n gesonde gees. Ek is goedversorg met kort bruin hare en groen o. Ek hou baie van die buitelewe, kamp graag en my gunsteling vakansie is by die see maar enige plek in die natuur is vir my 'n goeie plek. Ek is gelukkig met wie ek is en weet wat ek in die lewe wil h. Ek is netjies, bedagsaam, vriendelik, gelykmatig, saggeaard, aanpasbaar, lojaal, betroubaar, positief en lag maklik. Ek is 'n goeie balans tussen 'n introvert en 'n ekstrovert .

Haar Ideale Pasmaat

'n Ware kind van God wat sy posisie as priester profeet en koning verstaan en uitleef . 'n Mentor en voorbeeld vir ander om God se Koningkryk te bevorder en uit te bou. Iemand wat in gees en waarheid God Drie-enig aanbid. Iemand wat respek het vir mense en diere en wat maklik kan inpas en aanpas by mense en omstandighede. Iemand met 'n positiewe ingesteldheid wat maklik kommunikeer, met vaste beginsels en integritiet. Persoonlike hiegene is baie belangrik en moet ook netjies en bedagsaam wees. Selfversekerd en nederig, lojaal eerlik en ambisieus, avontuurlustig en hou van reis en nuwe plekke sien. Lief wees vir buitelug en die natuur. Hy moet hou van lees musiek en fliek. Moet daarvan hou om aktief te wees soos bv. gym toe gaan swem en fietsry. Moet langtermyn planne h vir ons verhouding. Die perfekte afspraak sal bvyvoorbeeld wees 'n piekniek op die strand of saam kosmaak gesels en kuier met mooi gedekte tafel en sagte musiek.
.

Wat Haar Vriende S

Rut_8 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Krullerig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Saggeaard; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Klassiek (My smaak eggo lank gevestigde standaarde)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Pop / Top 40
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Fiksie; Godsdienstig; Romanse
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Sepies; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Boeke skryf; Bordspeletjies; Fotografie; Gesonde leefstyl; Inkopies; Lees; Musiek Maak; Pottebakkery; Sing; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Aërobiese oefeninge; Bergfiets; Boogskiet; Dans; Fietsry; Gewigsoefeninge; Kampering; Liggaamsbou; Perdry; Rotsklim; Skaak; Skermkuns; Stap; Staptogte; Swem; Tennis
Kos
Kook:
Ek moet kook
Kookkuns:
Indies; Italiaans; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is net weeksdae aanlyn
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Voël(s)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Hond(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Godsdienstige Bywoning:
Meer as een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats:
Hoopvol
Eerlikheid:
Uiters