HiepieHiepie

Hiepie

47 – Benoni, Gauteng, Suid-Afrika

Kaalvoet op die Strand

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Benoni, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
47
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Volronde Figuur
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Vra my later
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Oos-Kaap; Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
40 - 55
Sterreteken:
Kreef; Maagd; Weegskaal; Skerpioen; Boogskutter; Steenbok; Waterdraer; Visse
Lengte:
160cm (5' 3.0") - 200cm (6' 6.7")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Latyns / Hispanis; Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Deens; Duits; Engels; Frans; Grieks; Italiaans; Nederlands; Portugees; Spaans; Sweeds
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Buddis / Taoïsme; Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Ja; Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Het nie hoërskool voltooi nie; Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Spyseniering; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Vervoer; Landbou
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is lief vir die see & die buitelewe. Ek hou van kinders & alle soorte diere. Ek hou van dinge wat uniek & besonders is. Ek droom van eendag gaan reis in ander lande, maar is baie lief vir my land ook. Ek is passievol, liefdevol, geduldig, regverdig, eerlik & opreg. Ek is emotioneel volwasse & hou nie van kinderagtigheid nie. Ek deel maklik my gedagtes & is dus 'n oop boek.

Haar Ideale Pasmaat

Ek is op soek na iemand wat vir ure rustig saam my kan kuier, maar ook 'n bok is vir sports. Hy hou van tyd saam spandeer, maar verstaan as ek by tye my eie ding wil doen. Hy hou van die stilte van die bos, die raas van die see, die lekker lag van kinders, ver ente gaan ry om te sien wat is nog nie ontdek nie, rondkrap in rotspoele na skulpe & lang ente stap op die strand. Hy hou van saam kos maak, musiek luister, fliek kyk, saam kuier met familie & vriende. En bo alles aanvaar hy my nes ek is.

Wat Haar Vriende SÍ

Hiepie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Medium
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Naïef; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Stil; Uitdagend; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My pajamas
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Blues; Broadway / Teater; Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Instrumentaal; Jazz; Klassiek; Latyns; Opera; Pop / Top 40; R&B / Soul; Rock
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Fantasie; Fiksie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Gruwelverhale; Misdaad; Nie-fiksie; Reis; Romanse; Speurverhale; Topverkopers
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Tekenprente; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Drama; Komedie; Kunsflieks; Misterie; Onafhanklik; Riller; Romanties; Volwasse
Belangstellings:
Boeke skryf; Fotografie; Internetbesoeke; Kookkuns; Lees; Naaldwerk; Rekenaar- en televisiespeletjies; Sing; Versameling van seëls, munte, ens.
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Biljart Snoeker; Dans; Perdry; Snoeker; Stap; Staptogte; Swem; Voëlkyk
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Duits; Grieks; Indies; Italiaans; Kitskos; Maak nie saak nie; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans; Thai
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Minder as een keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Perd(e)
Prikkels:
Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Tatoeëermerke; Rykdom
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Godsdienstige Bywoning:
Ek is niepraktiserend
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Teugend aan margaritas op 'n strand
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters