Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria (Rietfontein), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
44 | |
Sterreteken: |
Bul | |
Lengte: |
160cm (5' 3.0") | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ortodoks | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieët: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Soms | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Administratief / Sekretarieël | |
Inkomste: |
Solvent |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
40 - 50 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
160cm (5' 3.0") - 189cm (6' 2.4") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms; Gereeld | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Solvent; Genoeg; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is bietjie van altwee, ekstrovert en introvert. Ek hou van lag (glo mens moet elke dag lag) dis goed vir die siel. Ek hou van braai saam vriende, die see, calamari, pasta disse, fliek, dans, lees, sing en die kleur rooi. Ek is 'n huismens en sal eerder saam daai spesiale persoon in my lewe onder 'n kombers die hele dag le en dvd's kyk en net saam hom wees as om elke naweek uit te gaan maar ek sal dit ook doen. Ek is baie familie georienteerd, my familie beteken vir my baie en my seunskind is my hele lewe ons het nie 'n tipiese ma en seun verhouding nie eerder 'n vriendskap. Ek is 'n rustige persoon, hou nie van baklei nie maar treiter my genoeg en die bul in my kom na vore. Ek verpes oneerliheid en leuns en mense wat als net as vanselfsprekend aanvaar. Uiteindelik is ons almal tog die argitekte van ons eie lewens en besluite.
Haar Ideale Pasmaat
Someone who is honest, passionate with regards to his friends and feelings, an all well rounded guy. He must love kids and be open in all aspects of his life. Someone who will respect me and accept me for who and what I am and not try and change me to his liking, after all life will be pretty boring if we all had the same personalities and did the same things. I want someone who can make me laugh and we must be able to enjoy life and treasure everything that life gives us. He must preferably have his own house (not necessarily bought) and his own car. If you want a mother, go live with yours. I want a guy who can be silly with me when i want to be silly, we must be able to enjoy each other's company and have heartily conversations about anything and everything under the sun. I think the lack of communication, no respect and dishonesty is the biggest downfalls of any relationship.
Wat Haar Vriende Sê
Lagliefie_062 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra bril en kontaklense |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Gesofistikeerd |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Stabiel; Stil; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Klassiek (My smaak eggo lank gevestigde standaarde) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Rooi |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Broadway / Teater; Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Pop / Top 40; R&B / Soul; Rap / Hip Hop; Reggae; Rock |
Lees: |
Ek lief dit |
Boeke: |
Fantasie; Fiksie; Godsdienstig; Misdaad; Nie-fiksie; Romanse |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Realiteitsprogramme; Sepies; Sport; Veelsydigheidsprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Komedie; Kunsflieks; Misterie; Riller; Romanties; Volwasse |
Belangstellings: |
Boeke skryf; Fotografie; Gesonde leefstyl; Inkopies; Joga; Kaartspeletjies; Lees; Rekenaar- en televisiespeletjies; Sing |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Aërobiese oefeninge; Bergfiets; Dans; Gewigsoefeninge; Rugby; Stap |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Frans; Grieks; Italiaans; Maak nie saak nie; Seekos; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Boeklees |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer en 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Prikkels: |
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek |
Werk Verwagtinge: |
Bevordering kry |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Teugend aan margaritas op 'n strand |
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats: |
Senuweeagtig; Skaam; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |