KliekSaam

67 – Alberton (Vereeniging), Gauteng, Suid-Afrika

'n Koffie Shop vlieg en sal graag saam met jou kuier in een!!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Alberton (Vereeniging), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
67
Sterreteken:
Bul
Lengte:
153cm (5' 0.2")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Vra my later
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Alberton (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
54 - 58
Sterreteken:
Enige
Lengte:
167cm (5' 5.7") - 168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld
Haarkleur:
Swart; Effens Grys
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tegniese Diploma; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Administratief / Sekretarieël; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Baie fyn sin vir humor. Dalk te fyn vir sekere mans. Nie vieslik fyn maar sien die humor wanneer ander dit nie kan sien.
Maklike geselser met 'n breŽ en wye kennis oor enige onderwerp, self motors, politiek alle SPORT behalwe boks en stoei. Versot op krieket.
Hou daarvan om interessante dorpe te besoek soos Sutherland bv. en vele ander klein dorpies.
Lief om te fliek in cinema of tuis voor TV, LEES baie graag dik speurverhale en kyk ook graag na programme op TV wat my interesseer en is versot op MUSIEK. Lewendige teater wat enige iets kan behels van musiek, toneel ens. Kultuur is my ding.
Ek is wel ter tale en netjiese persoon op myself en en goed versorg. Verwag dieselfde van 'n maat. Ek eet graag gesond niemand omdat op 'n dieŽt is maar omdat nie van soetgoed hou nie. Was getroud maar geen kinders uit die huwelik nie. Paar verhoudings wat nie geslaag het weens redes wat wel opgehaal sal word met ontmoeting/s
Die daaglikse gebeure in SA bepaal my daaglikse uitkyk en sou self betrokke wou raak om veranderinge in gemeenkappe te bewerkstellig vir mense wat regtig wil saamwerk met ander en nie net vashaak teen kleur nie.

Haar Ideale Pasmaat

Selfversorgend en wel ter tale. Moet baie netjies op homself en in sy lewensstyl wees. Christelike waardes soos yself sonder om dit inmekaar se kele af te druk. Geen oorgewig maar 'n effense magie is nie te erg nie. M.a.w. goedversorg en gesonde lewenstyl.
Wat 'n verhouding sal laat werk is absolute eerlikheid van beide kante en VERTROUE. geen leuens van watter aard ookal.
Mekaar ruimte gun met sekere aktiwiteite soos hy met bv. gholf speel dan en wan of ander sport aktiwiteite wat nie AL ty sy in beslag neem nie. Vir myself bv. 1 x pm saam met vriendinne kuier op 'n Saterdagoggend.
Interessante dorpe met geskiedenis ontdek is 1 voorbeeld. Lewendige vertonings gaan kyk as deel van vermaak. Kan daarop uitbrei indien ontmoetings plaasvind.

Oormatige drankgewoontes is 'n groot taboe en GEEN rook van watter aard ookal. Geen verskuilde wetsoortredings rekords en GEEN dwelms van watter aard ookal. Leuens en bedrog is 'n NO NO.

Wat Haar Vriende SÍ

KliekSaam het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Reguit
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Snaaks; Stabiel; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Matigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleur:
Wit
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Lees:
Ek is 'n boekwurm
Boeke:
Fiksie; Misdaad; Speurverhale; Topverkopers
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Nuus; Realiteitsprogramme; Sepies; Speletjiesprogramme; Veelsydigheidsprogramme; Voertuigprogramme
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Onafhanklik; Riller
Belangstellings:
Besigheidsnuus; Bordspeletjies; Breiwerk; Gesonde leefstyl; Joga; Kookkuns; Lees; Sing; Toneelspel; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Kos
Kookkuns:
Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Vrywilligheidswerk
Tyd Aanlyn:
Minder as een keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Visse; Ander; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Flankering
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Langhare; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Ander
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties
Eerlikheid:
Baie