mamavandiebergmamavandieberg

mamavandieberg

31 – Heidelberg, Gauteng, Suid-Afrika

Wonderlike vrou met baie liefde om te gee.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Heidelberg, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
31
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
174cm (5' 8.5")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Verander Gereeld
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Heidelberg (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
25 - 38
Sterreteken:
Bul; Maagd; Skerpioen; Visse
Lengte:
174cm (5' 8.5") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Groot; Stewig
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart; Verander Gereeld; Effens Grys; Geskeer
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Ja; Miskien
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms; Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek het 'n 5 maande baba seunjie, nou besluit maar self of jy belangstel........ Ek is 'n saggeaarde, liefdevolle, eerlike en betroubare vrou. Familie en vriende is vir my belangrik vir al my familie. Ek is positiewe mens en probeer altyd die goed in almal en alles sien, wonder soms is dit 'n goeie of slegte punt van my :). Ek hou van die buite lig om bederf te word, hou van vakansie hou en kamp maar nie groot op visvang nie. Dis lekker vir my om te kuier en braai maar ek hou van my tyd by die huis dinge daar te doen. Ek hou glad nie van valse negatiewe mense nie. Ek hou daarvan om kos te maak en kyk ook graag sulke programme op TV. Daar is baie wat ek nog kan vertel van myself maar as dit jou aandag getrek het tot dus ver kan jy later meer uitvind van my.

Haar Ideale Pasmaat

Almal is uniek en bied iets besonders aan wat ander gelukkig maak so dit is moeilik om te beskryf ........... maar kom ons probeer......... Eerstens moet hy van kinders hou want ek het een. Eerlik, betroubaar, opreg, vriendelik, saggaared maar manlik wees. Soek nie iemand wat net wil baklei en russie maak nie, iemand wat kommunikeer oor gevoelens, en dinge goed en sleg. Glo kommunikasie is baie belangrik in enige verhouding. Moet graag dinge wil doen en nie net by die huis sit nie. Dink as jy voel dit is jy of baie van dit is jy, kan mens meer gesels oor die dinge wat mens van hou en soek in 'n maat.

Wat Haar Vriende S

mamavandieberg het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Reguit; Krullerig; Wild; Buierig
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Simpel
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Laf; Realisties; Saggeaard; Sarkasties; Skaam; Snaaks; Stabiel; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Pop / Top 40
Lees:
Dis OK
Boeke:
Misdaad; Romanse; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies; Sport; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Besigheidsnuus; Bordspeletjies; Fotografie; Gesonde leefstyl; Inkopies; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Kookkuns; Musiek Maak; Sing
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Atletiek; Boogskiet; Dans; Driekamp; Gholf; Gimnastiek; Kampering; Krieket; Perdry; Rugby; Skubaduik; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Swem; Tafeltennis; Valskermspring; Vlieg / Sweefvlieg
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Indies; Kitskos; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Kuier by familie
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van hulle by die dieretuin
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats:
Senuweeagtig; Hoopvol; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters