Petro100Petro100

Petro100

58 – Centurion (Centirion), Gauteng, Suid-Afrika

Soek eersteklas mans...Hy moet eerlik e n opreg wees...geen game players nie,

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Centurion (Centirion), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
58
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
154cm (5' 0.6")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Vra my later
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
155cm (5' 1.0") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart; Effens Grys; Grys; Geskeer
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is baie vriendelik en hou van lag, baie positief en romanties, eerlikheid beteken vir my baie...baie gemaklik om mee oor die weg te kom...ek hou van reis, see en die natuur...hou van fliek, kuier saam vreinde en familie of sommer net rustig te wees by die huis... Ek hou nie van mense wat in die verlede bly leef nie, dit is nou en vandag wat saak maak, negatieweteit en die verlede maak jou moeg en put jou uit!!!!! Gebruik eerder jou energie op nuwe dinge wat jou gelukkig maak....lewe te kort om te salk.....geniet mekaar en wees gelukkig!!!!

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet weet wat om met liefde te maak as hy dit kry, en wardeer...betroubaar, liefdevol en nog lus wees vir die lewe...Hy moet positief wees, en daarvan hou om dinge saam te doen...Hou nie van mans wat nie weet wat hulle in die lewe wil he nie...Wees n vriend, lover en partner..en onthou n vrou is n geskenk van God af, so moet n man n vrou hanteer ook...[geskrap]

Wat Haar Vriende S

Petro100 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Intelligent; Optimisties; Saggeaard; Uitdagend
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Liefdadigheid; Nederigheid