Waterdraer0808Waterdraer0808

Waterdraer0808

85 – Randburg (randparkrif), Gauteng, Suid-Afrika

Christelik. Eensaam.Soek n vaste vriendskap

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Randburg (randparkrif), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
85
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
177cm (5' 9.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Randburg (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
70 - 75
Sterreteken:
Enige
Lengte:
173cm (5' 8.1") - 177cm (5' 9.7")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek glo nie daaraan om my eie beuel te blaas nie. Is ook nie skaam om my eie standpunt te stel nie. Gesels graag oor bybelverwante onderwerpe. Ek lieg nie en hou by die waarheid. Ek is n gewone mens met gebreke en daarom het ek Christus nodig.
Ek hou van iemand met wie ek my idees en lief en leed kan deel en wie bereid is om insette te lewer.
Ek kan nie met dom mense en groot praters regkom nie. Ek glo nie alles wat ek hoor nie. Ek is ietwat van n huishoender maar hou ook daarvan om uit te gaan en my te geniet.
Ek lees graag en skryf "gedigte" wat ek nooit publiseer nie. Stap en kyk sport.
God het my gereed gemaak vir n vaste verhouding.

Sy Ideale Pasmaat

Ek soek iemand wat dieselfde lewenswaardes as ek het. Sy moet n gelowige mens wees. Sy moet n dame in alle opsigte wees - voorkoms en gedrag. Sy moet haar nie soos n ou mens gedra nie en ook nie soos een aantrek nie.
Ek soek nie iemand om agter my te loop nie maar langs my. Karakter moet vir haar ietwat belangriker as voorkoms wees.Ek moet trots wees om haar te ken. Sy moet aantreklik wees sodat niemand my as die skewe deksel raaksien nie.
Ek soek n geselsmaat en nie n bedmaat nie. Op hierdie stadium stel ek voorlopig net in n vaste vriendskap belang.
Baasspelerigheid is n verhouding (al is dit net vriendskap) se doodsteek.
Ek hou niks van oorgewig nie.

Wat Sy Vriende SÍ

Waterdraer0808 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Reguit
Sig:
Ek dra soms bril
Gesigshare:
Ek het 'n volbaard
Liggaamshare:
Gemiddeld
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Stabiel; Stil; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Fiksie; Godsdienstig; Nie-fiksie
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Geselsprogramme; Nuus; Sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Riller; Westerse
Belangstellings:
Bordspeletjies; Gedigte skryf; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Lees; Rekenaar- en televisiespeletjies
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Atletiek; Krieket; Perdry; Rugby; Skaak; Snoeker; Tafeltennis; Veerpyltjies
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tydverdryf keuses:
Vrywilligheidswerk
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Hond(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Intelligensie
Afsitters:
Selfgeldend; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Vrywilligheidswerk doen
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats:
Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Optimisties
Eerlikheid:
Uiters