1C2M3P

68 – Richardsbaai, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika

0

1C2M3P

68 – Richardsbaai, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika

Tyd is kosbaar - maak die beste daarvan

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is eerlik, betroubaar en opreg en lojaal en hou van lag. Ek geniet tuinmaak, naaldwerk en kuns. My geloof, my kinders en vriende is vir my belangrik. Ek geniet biografieë en haat tranetrekkerflieks. Gee my 'n goeie 'who dunnit' enige tyd. Ek hou van diere en is beslis 'n hondeliefhebber. Wreedheid in enige vorm teenoor veral kinders en diere, is vir my afstootlik.

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet 'n Christen wees, met al die kwaliteite wat daarmee saamgaan... en kan vleis braai! Hy moet lief wees vir kinders, diere en die natuur. Hy moet probleme positief kan oplos en konflik kalm kan hanteer.' n Goeie skoot humor sal waardeer word.

Wat Haar Vriende Sê

1C2M3P het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Richardsbaai, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
68
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
164cm (5' 4.6")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Huwelik
Het Kinders:
Vra my later
Wil Kinders Hê:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Onderwyser / Professor
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
64 - 74
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

1C2M3P moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.