In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is 'n vrolike lewenslustige meisie, wat daarvan hou om my lewenservaring te deel. Ek is 'n baie positiewe aanwins tot enige vriendskap! Ek dien Die Here Jesus. Ek is sterk van inbors. My integriteit en eerlikheid word hoog op prys gestel. Ek is 'n baie lojale mens. Ek glo dat mens enige iets kan vermag as jy jou wese investeer om 'n sukses te maak. Ek hou daarvan om te ontspan en goeie geselskap te deel. Ek hou van Body Boarding, die see en strand is vir my fantasties om tyd te spandeer. Ek is 'n honde liefhebber!
Haar Ideale Pasmaat
Ek hou van 'n vrolike en vriendelike extrovert wat daarvan hou om my te betrek by ontspannings geleenthede. Iemand lojaal, eerlik, eerbaar, sterk leier, slim, hoë integriteit vlak. Iemand wat ook Jesus dien. 'n Trots Afrikaanse jongman wat bereid is om tyd te investeer en goeie geselskap te bou. Iemand met goeie sosiale vaardighede. Iemand wat lief is vir honde. Iemand wat die buitelug kan waardeer.
Wat Haar Vriende Sê
Ings het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: | 
							Suid-Afrika | |
Ligging: | 
							Noordelike Voorstede (Bellville), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika | |
Geslag: | 
							Vroulik | |
Ouderdom: | 
							44 | |
Sterreteken: | 
							Waterdraer | |
Lengte: | 
							179cm (5' 10.5") | |
Liggaamstipe: | 
							Gemiddeld | |
Uiterlike: | 
							Aantreklik | |
Haarkleur: | 
							Donkerbruin | |
Oogkleur: | 
							Groen | |
Ras: | 
							Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: | 
							Afrikaans | |
Ander Tale: | 
							Engels | |
Geloof: | 
							Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: | 
							Enkellopend | |
Opsoek na: | 
							Langtermyn | |
Het Kinders: | 
							Nee | |
Wil Kinders Hê: | 
							Ja | |
Daaglikse Dieet: | 
							Eet gesond | |
Rookgewoontes: | 
							Nieroker | |
Drinkgewoontes: | 
							Sosiale drinker | |
Geleerdheid: | 
							Na-graadse kwalifikasie | |
Beroep: | 
							Uitvoerende Bestuur / Bestuur | |
Inkomste: | 
							Genoeg | 
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: | 
							Suid-Afrika | ||
Ligging: | 
							Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: | 
							Manlik | ||
Ouderdomskaal: | 
							35 - 45 | ||
Sterreteken: | 
							Enige | ||
Lengte: | 
							175cm (5' 8.9") - 185cm (6' 0.8") | ||
Liggaamstipe: | 
							Slank; Gemiddeld; Atleties | ||
Uiterlike: | 
							Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: | 
							Ligbruin; Donkerbruin; Swart; Effens Grys | ||
Oogkleur: | 
							Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen | ||
Het 'n Foto: | 
							Nieonderhandelbaar | ||
Ras: | 
							Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: | 
							Afrikaans | ||
Ander Tale: | 
							Engels | ||
Geloof: | 
							Christen / Protestant; Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: | 
							Enkellopend | ||
Het Kinders: | 
							Nee | ||
Wil Kinders Hê: | 
							Ja | ||
Daaglikse Dieet: | 
							Eet gesond | ||
Rookgewoontes: | 
							Nieroker | ||
Drinkgewoontes: | 
							Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: | 
							Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie | ||
Beroep: | 
							Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Vervoer | ||
Inkomste: | 
							Genoeg | 
- Glad nie belangrik nie
 - Effens belangrik
 - Redelik belangrik
 - Oorwegend belangrik
 - Nieonderhandelbaar
 
Meer Oor Haar
Haarstyl: | 
							Lank; Krullerig | 
Sig: | 
							Ek het perfekte sig | 
Gestremdhede: | 
							Ek het geen | 
Liggaamskuns: | 
							Gaatjies in ore | 
Sin vir Humor: | 
							Skerp sin vir humor | 
Intelligensie: | 
							Intelligent | 
Regeer deur: | 
							Die hart | 
Partytjie Gedrag: | 
							Meng met almal | 
Persoonlikheidstrekke: | 
							Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Uitdagend; Uitgesproke | 
Gewaardeerde Kwaliteite: | 
							Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid | 
Modebewustheid: | 
							Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) | 
Gunsteling Kleredrag: | 
							My betroubare denimbroek | 
Gunsteling Kleur: | 
							Blou | 
Afspraak Aktiwiteite: | 
							'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand | 
Musiek Voorkeure: | 
							Country & Western; Gospel / Geestelik; Klassiek; Pop / Top 40; Rock | 
Lees: | 
							Dis OK | 
Boeke: | 
							Nie-fiksie | 
TV Gewoontes: | 
							Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk | 
TV Programme: | 
							Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Kosmaak/Bak | 
Fliek Gereeldheid: | 
							Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom. | 
Fliek Voorkeure: | 
							Aksie; Dokumentêr; Drama; Misterie; Oorlog; Romanties | 
Belangstellings: | 
							Beleggings; Bordspeletjies; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Kookkuns; Tuinmaak | 
Sport Betrokkenheid: | 
							'n Aktiewe deelnemer | 
Sport: | 
							Atletiek; Branderplankry; Gewigsoefeninge; Kampering; Skietsport; Snoeker; Stap; Veerpyltjies | 
Kook: | 
							Ek hou nogal van kook | 
Kookkuns: | 
							Duits; Italiaans; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai | 
Uiteet: | 
							Ek eet 'n paar keer per maand uit | 
Dieetbeperkings : | 
							Ek het geen | 
Lewenspas: | 
							Gaan saam met die vloei | 
Tyd by die Werk: | 
							Ek werk 'n standaard 40-uur week | 
Tydverdryf keuses: | 
							Kuier by familie | 
Tyd Aanlyn: | 
							Ek loer een keer per dag in | 
Familie Grootte: | 
							Ek het 'n broer | 
Familie Nouheid: | 
							Ons is baie geheg | 
Verhoudingstipes: | 
							Ek is net enkellopend | 
Gewillig Om Te Verhuis: | 
							Ek sal dit oorweeg | 
Diere: | 
							Ek's lief vir my troeteldier(e) | 
Troeteldiere (Het): | 
							Hond(e) | 
Troeteldiere (Hou van): | 
							Voël(s); Kat(te); Visse; Perd(e) | 
Troeteldiere (hou nie van nie): | 
							Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e) | 
Prikkels: | 
							Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek | 
Afsitters: | 
							Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker | 
Werk Verwagtinge: | 
							Nuwe, meer betekenisvolle werk vind | 
Godsdienstige Bywoning: | 
							Een keer per week | 
Droomhuis: | 
							Strandhuis | 
Politiek: | 
							Matig | 
Aftreeplanne: | 
							Die wêreld deurreis met 'n rugsak | 
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats: | 
							Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde | 
Eerlikheid: | 
							Uiters | 




