HikerHiker
Hiker

68 – Hermanus (Hermans), Wes-Kaap, Suid-Afrika

HikerHiker
5
0

Hiker

68 – Hermanus (Hermans), Wes-Kaap, Suid-Afrika

Active mature single lady looking for partner

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

I enjoy outside life rather than been a indoor housewife, but enjoy cooking for friends. Ek is opreg en eerlik en gee my als aan ' n verhouding. Lief om te stap kamp, toer,tuinmaak,voels kyk.
Ek is lief vir diere en het' hond.
Ek behoort aan 'n hike groep en stap gereeld naweke.
Ek is bereid om te kamp saam my met maat.

Haar Ideale Pasmaat

Ek soek iemand wat saam my alles kan doen. Ek sal my maat bederf en respek en verwag dieselfde. Ek soek nie kansvatters nie. Ek was getrou aan my oorlede man en sal weer dieselfde aan my maat wees.
Moet handig wees met sy hande, en nie bang wees vir werk, want ek is nie.
This is the last phase of our life circle, and it must also be the best. Ticking off the bucket list. Living the momment. No time for arguments and drama, I am fortunate that I get own with most people.

Wat Haar Vriende Sê

Hiker het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Hermanus (Hermans), Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
68
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
149cm (4' 10.7")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Vra my later
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in Afrika
Ligging:
Enige plek in Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
61 - 76
Sterreteken:
Enige
Lengte:
171cm (5' 7.3") - 181cm (5' 11.3")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Hiker moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.