In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek weet nie.vra my Dan se ek jou.ek stel belang in lewe om my. Wil nog baie dinge Doen en ervaar.
Ek is in die middel van n egskeiding hoop om voor maandeinde klaar te maak en geskei te wees
Sy Ideale Pasmaat
Iemand wat vrolik is nie vol nonsense is nie,kan omgee vir Ander en nog die lewe leef, en geniet en mooi dinge in lewe sien. Wat n gatklap lys het
Sal wonderlik wees om n vrou.dame of meisie wat baie romanties is. Wat nie omgee om voluit te leef nie.
Iemand wat nie omgee en dit geniet om liefde te maak. Wat soms leiding kan neem en dit geniet. Jy kan wys jy geniet dit wat ons doen en jy hopelik nie genoeg kan kry nie. Dit n groot plesier vir jou is.
Ek nou uit huwelik gestap na 44 jaar. Dit is erg vir my. Daarom wil ek graag vriende maak wat vrolik positief mooi sagte geaardheid het. Wat trots sal wees om saam my te beweeg en dinge te doen. Trots op my sal wees en ek beloof jou ek sal jou net so behandel en beter nog. Nie begatief of vol dinge is wat streming op vriendskap sal plaas nie. Hoop jy sal uitsien om saam my te wees en dit geniet wat ons ook al sal doen in die lewe.
Ek wil nou vrede en geliefd wees en wil dit net so graag vir jou gee.
Ek net so bang om daai eerste tree te gee. So bang ek maak weer n verkeerde keuse so wees asseblief geduldig en as ek nie jou regte een vir jou is nie sê dit en elkeen gaan sy eie paadjie.kom ons wees eerlik met mekaar en speel nie met mekaar se lewens nie. Ek gaan nie weer so lank uithou en hoop dinge gaan reg kom nie. Jammer maar dit werk nie. Ek sal ook graag wil ontmoet om te kyk of daar n koneksie tussen ons is om aan te werk vir n mooi vredevol toekoms. Jammer as dit jou nie pas nie maar ek probeer eerlik en opreg te wees. Belowe jou jy sal nie nodig he om jou te skaam vir my nie en so wil ek oor jou ook voel
Dankie
Wat Sy Vriende Sê
vatdiepad het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika |
Ligging: |
Welkom, Vrystaat, Suid-Afrika |
Geslag: |
Manlik |
Ouderdom: |
68 |
Sterreteken: |
Tweeling |
Lengte: |
178cm (5' 10.1") |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld |
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld |
Haarkleur: |
Effens Grys |
Oogkleur: |
Groen |
Ras: |
Blank / Kaukasiese |
Huistaal: |
Afrikaans |
Ander Tale: |
Engels |
Geloof: |
Christen / Ander |
Verhoudingstatus: |
Vra my later |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie |
Wil Kinders Hê: |
Nee |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse |
Rookgewoontes: |
Nieroker |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker |
Geleerdheid: |
Baccalaureusgraad |
Beroep: |
Afgetree |
Inkomste: |
Genoeg |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Enige plek in Vrystaat, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdomskaal: |
46 - 74 | |
Sterreteken: |
Enige | |
Lengte: |
140cm (4' 7.1") of korter - 175cm (5' 8.9") | |
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik | |
Haarkleur: |
Enige | |
Oogkleur: |
Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen | |
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | |
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | |
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Hindoe; Christen / Ortodoks | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Getroud; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee; Dis Ingewikkeld | |
Het Kinders: |
Enige | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Enige | |
Beroep: |
Enige | |
Inkomste: |
Solvent |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra bril |
Gesigshare: |
Ek het 'n snor |
Liggaamshare: |
Gemiddeld |
Sin vir Humor: |
Droog |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
'n Muurblommetjie |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Skaam; Stabiel; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Sensualiteit; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Gunsteling Kleredrag: |
Ek is op my gemaklikste wanneer ek poedelnakend is |
Gunsteling Kleur: |
Rooi |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Gospel / Geestelik; Klassiek; Pop / Top 40; Rock; Volk |
Lees: |
Ek lief dit |
Boeke: |
Geskiedkundig; Godsdienstig; Nie-fiksie; Reis; Selfhelp; Topverkopers; Wetenskap / Tegnologie |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Fliekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies; Voertuigprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Dokumentêr; Drama; Komedie; Kunsflieks; Oorlog; Romanties; Volwasse; Westerse |
Belangstellings: |
Beeldhoukuns; Fotografie; Lees; Motorherstelwerk; Pottebakkery; Skilder; Toneelspel; Versameling van seëls, munte, ens. |
Sport Betrokkenheid: |
'n Aktiewe deelnemer |
Sport: |
Fietsry; Kampering; Kanovaart; Motorsport; Rekspring; Skaak; Skubaduik; Stap; Staptogte; Visvang; Voëlkyk |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Grieks; Indies; Italiaans; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Lewenspas: |
Onder druk |
Tyd by die Werk: |
Ek's afgetree |
Tydverdryf keuses: |
Boeklees |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer en 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is in 'n oop verhouding |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal waarskynlik nie trek nie |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Kat(te); Visse; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Eksotiese dier(e); Reptiel(e) |
Prikkels: |
Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Mag; Sarkasme |
Droomhuis: |
Ander |
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats: |
Hoopvol |
Eerlikheid: |
Uiters |
