In haar eie woorde...
Oor Haar
Dit is my tyd nou, tyd om iemand nuut te ontmoet. Ek is n positiewe persoon en vind elke dag iets om oor te lag. Die lewe is suur genoeg, ek glo daar is nog iemand vir my om die lewe saam mee te geniet.
Haar Ideale Pasmaat
My pasmaat gaan ook n positiewe persoon wees, wat lekker kan lag, 'n goeie humorsin gaan hê, en tog ook ernstig kan wees. Iemand wat daarvan hou om nog n vrou spesiaal te laat voel, en ook daarvan hou om spesiaal te voel.
Wat Haar Vriende Sê
Cathy10 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Benoni (Northmead), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
71 | |
Sterreteken: |
Skerpioen | |
Lengte: |
165cm (5' 5.0") | |
Liggaamstipe: |
Vra my later | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Geestelik maar nie godsdienstig nie | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly soms by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Vra my later | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
70 - 75 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
180cm (5' 10.9") - 186cm (6' 1.2") | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Geestelik maar nie godsdienstig nie | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Regeer deur: |
Die verstand |
Persoonlikheidstrekke: |
Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Getrouheid; Humor; Nederigheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Fantasie; Misdaad |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
Kook: |
Ek kook eerder as om honger te ly |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer en 'n suster |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek is buigsaam |
Diere: |
Ek hou van diere |
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats: |
Optimisties |
Eerlikheid: |
Uiters |



