In haar eie woorde...
Oor Haar
Vriendelik altyd n glimlag ,hou van my eie spasie Baie Klein vriendekring is nooit lelik met ander rook en drink nie will graag eendag my eie kinderhuis open.Ons moet mekaar lief en minder seer maak .lees nou en dan is verlief op my Hillsongs .
Haar Ideale Pasmaat
Niemand perfek net een wat saam my die lang pad kan stap sonder om op te gee ...al gaan dit hoe ons moet net op God vertrou en hy moet my help as ek help nodig het .moet betroubaar wees en God 1ste stel voor ons verhouding moet my nie wil Verander maar ons moet dit saam doen omdat ons wil .hardwerkend liefdevol en moet altyd sy woord hou,nie mens vreesend wees maar God vreesend op kan staan vir my as ek nie teenwoordig is my bou en nie afkraak ,my vas hou ek kwaad is my soen else keer hy my sien al is dit 10min gelede. Ons moet kommunikeer altyd ,oor alles ,alles praat wil fiets ry stap leer swem op n boot rit gaan en dan is daar nog vlieg na Nederland 😀 terwyl hy my hand vas hou saam oud raak.
Wat Haar Vriende Sê
Evelencia het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Franschhoek (Paarl), Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
33 | |
Sterreteken: |
Steenbok | |
Lengte: |
Vra my later | |
Liggaamstipe: |
Vra my later | |
Uiterlike: |
Baie Aantreklik | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Bruin | |
Huistaal: |
Vra my later | |
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Vra my later | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Vra my later | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Hermanus (Wes-Kaap, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
34 - 43 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
140cm (4' 7.1") of korter - 208cm (6' 9.9") | ||
Liggaamstipe: |
Stewig | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Enige | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Enige | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Reguit |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gestremdhede: |
Ek het 'n kroniese siekte |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore; Tongring |
Sin vir Humor: |
Laf |
Intelligensie: |
Gemiddeld |
Regeer deur: |
Die verstand |
Persoonlikheidstrekke: |
Skaam; Stil; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Gunsteling Kleur: |
Ander |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Gospel / Geestelik; R&B / Soul |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Fantasie; Fiksie; Nie-fiksie; Romanse |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Dramas; Komedie / Sitkom; Opvoedkundig; Sport; Veelsydigheidsprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Nooit |
Fliek Voorkeure: |
Drama; Komedie; Romanties; Volwasse |
Belangstellings: |
Boeke skryf; Fotografie; Gedigte skryf |
Sport Betrokkenheid: |
Totaal onbetrokke |
Kook: |
Ek moet kook |
Kookkuns: |
Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ander |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek werk altyd oortyd |
Tydverdryf keuses: |
Kuier by familie |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer en 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Perd(e) |
Prikkels: |
Liggaamsdeurboring(s); Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Mag; Tatoeëermerke; Rykdom |
Afsitters: |
Flankering; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker |
Godsdienstige Bywoning: |
Selde |
Droomhuis: |
'n Huisie in die platteland |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Vrywilligheidswerk doen |
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats: |
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Baie |
