SoetKoffieSoetKoffie
SoetKoffie

23 – Vereeniging (Meyerton), Gauteng, Suid-Afrika

SoetKoffieSoetKoffie
2
0

SoetKoffie

23 – Vereeniging (Meyerton), Gauteng, Suid-Afrika

Kom ons begin ons storie saam

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: Gister

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n Eneglse onderwyser, ek is mal oor hotrods en ek hou daarvan om yoga te doen op naweke. As jy my gaan vra wats my gunsteling movie is dit altyd Lilo en Stitch. Ek het n passie vir diere veral honde, ek kan baie lekker brownies bak. My familie sal my as n unieke persoon beskryf want jy weet nooit watse persoonlikheid jy gaan kry nie.

Haar Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat is iemand wat my bewte vriend kan wees en die liefde van my lewe. Ek soek iemand wat my soveel sal ondersteun as wat ek hulle ondersteun. Iemand wat n goeie verhouding met hulle familie het, en wat nie elke naweek by die huis sit nie ons moet die lewe saam met mekaar kan geniet. Ons moet bv saam hotrods gaan kyk en movies kyk of ten pin bowling gaan speel maar ons moet ook tyd he om ons eie goed te doen. Ek soek iemand wat romanties, lojaal, ondersteunend en saggeaard is

Wat Haar Vriende Sê

SoetKoffie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Vereeniging (Meyerton), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
23
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
158cm (5' 2.2")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Katoliek
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student
Beroep:
Onderwyser / Professor
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
24 - 30
Sterreteken:
Enige
Lengte:
162cm (5' 3.8") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Stewig
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Engels; Italiaans
Geloof:
Christen / Katoliek
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Ja; Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Administratief / Sekretarieël; Kunstig / Musiek / Skrywer; Finansies; Spyseniering; Regte; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Student; Onderwyser / Professor; Gesondheid / Maatskaplike Sorg
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank; Reguit
Sig:
Ek dra soms bril
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Sarkasties
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Sarkasties; Skaam
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Ander
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Elektroniese Dansmusiek; Nuwe Era; Rock
Lees:
Stel nie regtig belang nie
Boeke:
Romanse
TV Gewoontes:
My televisie is nooit af nie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dramas; Sepies
Fliek Gereeldheid:
Dis 'n weeklikse instelling
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Riller; Romanties
Belangstellings:
Fotografie; Inkopies; Joga; Kaartspeletjies; Meditering; Motorherstelwerk
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Motorsport; Swem; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Diabetiese
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Met my troeteldier speel
Tyd Aanlyn:
Ek is meer aanlyn as van lyn af
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Hou van):
Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Ander
Prikkels:
Dans; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Langhare
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Meer as een keer per week
Droomhuis:
'n Voorstedelike huis
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats:
Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters