mnrmeyermnrmeyer
mnrmeyer

47 – Pietermaritzburg (Nottingham Road), KwaZulu-Natal, Suid-Afrika

mnrmeyermnrmeyer
1
0

mnrmeyer

47 – Pietermaritzburg (Nottingham Road), KwaZulu-Natal, Suid-Afrika

Wyser en Sterker

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: Gister

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is myself. Ek kan so diep liefhê. Ek is lojaal. Ek kan vertrou word. Ek wil onvoorwaardelik liefhê en liefgehê word. Ek glo in tweede kanse.

Sy Ideale Pasmaat

ʼn siel soos myne. ʼn vrou wat nie my twak sal vat nie. ʼn vrou wat haar God saam my kan liefhê. ʼn vrou wat God belangriker as myself ag en nie ʼn verhouding of huwelik sonder God sal voortsit of aandurf nie. Iemand wat my pragtige seun sal aanvaar en liefkry. Sy moet musiek waardeer en sommer liries raak as die sonsondergangs haar hart raakvat. Sy moet haarself kan wees. Onapologeties haarself.

Wat Sy Vriende Sê

mnrmeyer het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pietermaritzburg (Nottingham Road), KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
47
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
186cm (6' 1.2")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Vra my later
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
39 - 49
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart; Verander Gereeld; Effens Grys
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

mnrmeyer moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.