Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 14 Junie 2017

Verander: 28 Maart 2017

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Silverton), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
61
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
156cm (5' 1.4")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Bruin
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Vra my later
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Horskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
58 - 100
Sterreteken:
Enige
Lengte:
168cm (5' 6.1") - 182cm (5' 11.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin; Donkerbruin; Effens Grys; Grys; Geskeer
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Bruin; Indies; Latyns / Hispanis; Blank / Kaukasiese; Gemeng
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Af en toe; Gereeld
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Horskool; Tegniese Diploma
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is `n werkende ma,vriendelik,opreg,ek hou van die buitelewe,braai,tv,musiek,kosmaak,maar wil nie alleen
soek maaitjie om dit saam met my te deel.Ek is nie beeldskoon,maar ook nie onaantreklik,ek is trots op myself en mooi vir myself en my vriende.Ek is ook baie goedhartig,help graag hoe en waar ek kan.Ek hou van verskillende tipe musiek,maar veral van die nuwe treffers,Kurt Darren ens..Sal graag iemand wil ontmoet met min of meer dieselfde belangstelling,ek is geensins vol fiemies. Ek hou van mans wat `n vrou respekteer,vertroetel en ook bederf,met baie liefde en ek KAN dieselfde aanbied.[removed] Geen kansvatters,gekskeerders nie ASB. En o!ja! ek is nie Blank....en ook nie rassisties...

Haar Ideale Pasmaat

My pasmaat,die man na wie ek wil opsien,hy moet die leiding kan neem en ek gaan volg.Hy mag aan enige sport belangstel ook stokperdjies h,belangstellings wat ek met hom gaan deel is musiek,braai,kook en die buitelug.My maat moet ook lojaal wees,my soos `n dame behandel,dis waarom ek vir hom groot respek gaan h.Hy moet ook `n sin vir humor h,maar geen gekskeerders! En my aanvaar vir wie ek is.En dan gaan ons mekaar bederf,respekteer,lief wees....en als wat daarmee gepaard gaan vir `n perfekte verhouding.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra bril
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Haarstyl:
Kort; Krullerig; Buierig
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Laf; Optimisties; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Matigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Kookkuns:
Indies; Seekos; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Klassiek; Nuwe Era; Volk
Boeke:
Fantasie; Romanse; Speurverhale; Topverkopers
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dokumentre programme; Dramas; Fliek Kanale; Komedie / Sitkom; Nuus; Opvoedkundig; Sepies
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Romanties; Volwasse; Westerse
Belangstellings:
Inkopies; Kookkuns; Lees; Motorherstelwerk; Musiek Maak; Rondspeel op die Internet; Tuinmaak
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Huishoudelike takies verrig
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Kook:
Ek moet kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Lees:
Ek geniet dit
Die Diep Goed
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Baie