WonderNetGordonsbaaiWonderNetGordonsbaai

WonderNetGordonsbaai

71 – Helderberg (Strand), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Eks gelukkig in myself maar n maaitjie sal die volmaakte prentjie voltooi.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 28 Februarie 2019

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Helderberg (Strand), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
71
Sterreteken:
Bul
Lengte:
167cm (5' 5.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Ander
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
58 - 70
Sterreteken:
Enige
Lengte:
168cm (5' 6.1") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Eks lief vir mense en is behulpsaam, netjies en my vriende is lief om tyd saam met my te spandeer. Ek is n goeie kok en hou daarvan om te onthaal,ek hou van lees, kuns, reis, fliek en teater. Ek is lief vir die Here en my Godsdiens is baie belangrik vir my. As jy getroud is beweeg aan na iemand anders. Eerlikke opregte mans wat weet hoe om n dame te behandel kan my kontak.

Haar Ideale Pasmaat

Die belangrikste is dat di spesiale man in my lewe die Here dien. Min of meer dieselfde belangstellings as ek het. Huislik maar wat dit ook geniet om uit te gaan, of sommer net langs die see te stap. Moet netjies wees en weet hoe om n vrou goed te laat voel.

Wat Haar Vriende S

WonderNetGordonsbaai het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Gedra hulle goed
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Gesofistikeerd
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Slim (Dis alles oor kwaliteit)
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Jazz; Klassiek
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Godsdienstig; Nie-fiksie; Romanse; Selfhelp
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Dramas; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Nuus; Opvoedkundig; Sepies; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Misterie; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Breiwerk; Fotografie; Gesonde leefstyl; Inkopies; Kookkuns; Lees; Naaldwerk; Rekenaar- en televisiespeletjies; Skilder; Tuinmaak
Sport:
Dans; Stap; Tafeltennis
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk nie
Tyd Aanlyn:
Ek is meer aanlyn as van lyn af
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Ander; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Ander
Politiek:
Matig
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats:
Nuuskierig; Optimisties
Eerlikheid:
Uiters