kiewiet783kiewietkiewiet783kiewiet

kiewiet783kiewiet

80 – Pretoria (Sinoville Pretoria), Gauteng, Suid-Afrika

In Engels se hulle "a Woman wants to feel wanted"

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Sinoville Pretoria), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
80
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
159cm (5' 2.6")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Vra my later
Ander Tale:
Afrikaans
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Associatesgraad
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
70 - 76
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n "mense-mens".......................... ..... soveel aandag en liefde wat ek het om te gee, soveel sal ek graag van my maat wil ontvang (en dis baie!) Hoewel ek nie meer so jonk is, voel ek werklik nog 50! (en dis nie 'n jok nie) want ek gebruik GEEN kroniese of ander medikasie, wel aanvullings en gaan 2 - 3 per week nog gym toe. Kan seker daarmee spog (nee, nie rerig spog nie hoor, maar mense skat my heelwat jonger en ek weeg nog dieselfde as 30 jaar gelede (60kg) Ek is mal oor diere, mooi aantrek, rondreis, lees, so bietjie tuinmaak en natuurlik kuier saam met lekker vriende (veral om 'n braaivleisvuur) En glo dit of te nie, ek kyk graag rugby! (mis nie graag 'n belangrike wedstryd!) My musieksmaak................... redelik wyd, vanaf Country, Boeremusiek tot ligte liedjies en self snaarmusiek. Ek woon in my eie meenthuis in 'n sekuriteitskompleks, maar maatjies, om alleen te wees soms is nie lekker nie. Het reeds 2 x weduwee geword. So ek sal so bly wees as ek 'n maatjie in/om Pretoria kan ontmoet. (Ek sal binnekort 'n foto of 2 laai) - skuus, nog te dom om dit self te doen. Seun sal maar moet kom red! Komaan ouens, kontak my dat ons 'n koffietjie kan gaan drink en mekaar beter leer ken. Dit IS mos skrikkeljaar, so ek MAG maar vra........................... (grappie)

Haar Ideale Pasmaat

As die ideale maat MY profiel gelees het sal hy min of meer kan aflei, maar ek soek na iemand na wie ek kan opsien (ek voel nog die man is die hoof van die huis) Hy moet my soos 'n dame laat voel want ek sal so optree en as hy sag en liefdevol teenoor my is, sal hy dit dubbeld terug ontvang. Hy moet darem redelik intelligent wees en nie 'n drinker (sosiaal, geen probleem) 'n Nie-roker sal 'n pluspunt wees maar as hy 'n roker is wat ander in ag neem sal ek dit aanvaar. Ek hou van 'n man wat sy MAN kan staan en my kan laat lag en ook sagkens behandel. Natuurlik......................... hy moet netjies wees op homself, want ek wil 'n man wat langs my in die straat loop trots laat voel op my en ek sal ook trots wil voel op hom. Ag, hoe lekker sal dit nie wees om weer vir 'n keer hand-aan-hand m et iemand te loop vir wie jy omgee nie. Dit sal gaaf wees as hy in Pretoria woon - ek hwet 'n spik-splinternuwe karretjie maar ry nie graag ver nie. Is maar 'n regte ou plattelander, so die man aan my sy moet weet HY gaan die bestuurwerk doen. Verder het ek nie baie moets en moenies nie, ons moet net lekker kan gesels en van staanspoor af "kliek".

Wat Haar Vriende SÍ

kiewiet783kiewiet het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Intelligensie:
Intelligent
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Slim (Dis alles oor kwaliteit)
Gunsteling Kleur:
Geel
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Volk
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Godsdienstig; Reis; Romanse; Topverkopers
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
DokumentÍr; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Speletjiesprogramme; Sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Besigheidsnuus; Gesonde leefstyl; Internetbesoeke; Lees; Musiek Maak; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Dans; Krieket; Pluimbal; Rugby; Stap; Tafeltennis; Tennis
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tydverdryf keuses:
Oefening
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te)
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Voorstedelike huis
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Eerlikheid:
Baie