BqliefdeBqliefde

Bqliefde

40 – Robertson, Wes-Kaap, Suid-Afrika

i am not perfect but i am lovable

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 2 weke gelede

Verander: 2 weke gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Robertson, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
40
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
172cm (5' 7.7")
Liggaamstipe:
Volronde Figuur
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Onderwyser / Professor
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Kaapstad & Skiereiland; Weskus; Wynland; Overberg; Breederiviervallei; Tuinroete; Karoo (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
36 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
175cm (5' 8.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart; Verander Gereeld; Effens Grys; Effens Bles; Geskeer
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen; Grys
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige; Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige; Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Ja; Miskien
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Gereeld
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Sukkelend; Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Waar sal ek begin???? Ek 'n onderwyseres wat haar werk geniet en baie lief is vir kinders. ek beskou myself as plat op die aarde, eerlik, opreg met 'n groot hart en baie om iemand spesiaals te bied. Ek geniet dit om tyd saam met familie en vriende te spandeer. hou van 'n lekker braai,dans en te kuier, maar hou ook daarvan om net rustig by die huis fliek te kyk of musiek te luister. Ek hou van lag, die buite lewe veral die see. As jy iemand besonders soek met 'n hart van goud is jy dalk net by die regte plek.

Haar Ideale Pasmaat

My idiale pasmaat is iemand met 'n goeie sin vir humor en wat die lewe geniet. hy moet liefdevol, betroubaar en opreg wees. Hy moet lief wees vir kinders en honde. Hy moet stadvastig wees en weet wat hy uit die lewe wil h. Hy moet rustig by die huis kan wees maar ook soms wil uitgaan en kuier. Hy moet my aanvaar soos ek is en ook my beste vriend wees. Iemand wat die lekker en slegter tye kan deel met my. Hoe iemand lyk is nie belangrik nie ,maar blou o sal in jou guns tel ; ) op die staduim is vriendskap belangriker v my as 'n verhouding. dis tog waar 'n verhouding begin.

Wat Haar Vriende S

Bqliefde het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank; Buierig
Sig:
Ek dra soms bril
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Tongring; Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Gesofistikeerd
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Geduld; Getrouheid; Humor; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleur:
Pers
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Dans / Disko; Pop / Top 40; Rock; Volk
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Nie-fiksie; Romanse
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Belangstellings:
Bordspeletjies; Fotografie; Inkopies; Kookkuns; Musiek Maak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Dans
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Italiaans; Suid-Afrikaans
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e); Visse; Knaagdier(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Tatoeëermerke
Afsitters:
Mag; Sarkasme
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
Strandhuis
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Eerlikheid:
Baie