Debbie17

61 – Pretoria (Centurion), Gauteng, Suid-Afrika

.........ek is gemaak van porselein.....

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 2 weke gelede

Verander: 06 September 2020

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Centurion), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
61
Sterreteken:
Visse
Lengte:
165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Duits; Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Huwelik
Het Kinders:
Vra my later
Wil Kinders HÍ:
Vra my later
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Ander
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in die WÍreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
64 - 79
Sterreteken:
Enige
Lengte:
166cm (5' 5.4") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Latyns / Hispanis; Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Duits; Engels; Nederlands
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is net n gewone goedopgevoede en ordentlike meisie! Hou van die natuur en rustigheid. Ek baklei nie maar sal eerder die vrede probeer bewaar. Dit is nie maklik om oor myself te praat nie.........maar ek sal probeer.........mense se ek is "nice"..waardeer die goeie in die lewe veral kultuur...teater...gewoond aan die fynere in die lewe......kwaliteit.....het al die wereld deur gereis en gesien ........ek is n romantikus en dromer ...ek is lief vir kultuur, die kunste, fliek, alles wat lekker is........musiek!! ....ek is vriendelik, hulpvaardig, .......hou van reis.........en mense!...........maar is ook privaat en geborge...maar ek soek iemand wat vir my omgee, baklei, bederf, lief is, en saam met my dinge wil doen........iemand rustig maar sterk....my man vir wie ek alles wil gee en op trots kan wees, omdat hy my goed behandel.Ek is rustig ...maar ook ekstrovert en opgeruimd.............wanneer ek gelukkig is..........ek vra nie baie nie....net geluk!.ek is nie n goudjagtertjie nie...anders sou ek nou al lankal in Amerika gebly het.....maar ek kies liefde en alles na aan die wese van die mens! My God(Jesus) is my no een !
Ek het geen ...maar geen bagasie nie,en is al 8 jaar geskei...so ek wil graag iemand he wat nie meer treur nie!! Ek is n ernstige soort mens soms, maar is n eenman vrou en ....nie n "joller " nie! Ek is lief vir diere en die natuurskoon..... Ek is n mens-mens en maak gewoonlik vrede waar dit nodig is! Gewoonlik beur ek op wanneer nodig, maar wil ook partykeer opgebeur word!...net daardie bietjie ondersteuning.Verder kom ek maklik oor die weg met omtrent almal!

Haar Ideale Pasmaat

As jy n kort humeur het, slaan my profiel oor!.....en as jy buierig en ongeduldig is.......Ek wil graag iemand leer ken wat basies dieselfde persoonlikheid as ek het....wat weet hoe om n vrou goed te behandel...n ' gentleman" Maar ek is ook realisties...ek maak meeste van tyd my eie deur oop!...Hulle se dit is hierdie klein dingetjies wat n verhouding laat werk.Ek wil nie n bakleierige mens in my lewe he nie!Ook nie n adrenalien freak nie...daars niks om te bewys op ons ouderdom meer nie...wie wil nie net gelukkig saam wees nie?...ek hou ook van my eie spasie soms........vriende is ook reg....vir eers!

Wat Haar Vriende SÍ

Debbie17 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Reguit
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Gesofistikeerd
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Broadway / Teater; Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Jazz; Klassiek; Opera; Pop / Top 40; Rap / Hip Hop; Reggae; Rock; Volk
Lees:
Ek is 'n boekwurm
Boeke:
(Outo)biografieë; Fantasie; Fiksie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Nie-fiksie; Reis; Romanse; Selfhelp; Topverkopers; Wetenskap / Tegnologie
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies; Sport; Tekenprente
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Drama; Komedie; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Bordspeletjies; Fotografie; Gesonde leefstyl; Inkopies; Internetbesoeke; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Rekenaar- en televisiespeletjies; Tuinmaak; Versameling van seëls, munte, ens.
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Amerikaanse Voetbal; Atletiek; Biljart Snoeker; Dans; Fietsry; Gholf; Gimnastiek; Kampering; Lyn- / Rolskaats; Motorsport; Muurbal; Pluimbal; Roei; Rugby; Seil; Skaak; Ski; Skubaduik; Sneeuplankry; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Swem; Tafeltennis; Tennis; Vlugbal; Yshokkie; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Duits; Frans; Grieks; Indies; Italiaans; Kitskos; Maak nie saak nie; Seekos; Sjinees
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Kuier by familie
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie
Afsitters:
Selfgeldend; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Teugend aan margaritas op 'n strand
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats:
Optimisties
Eerlikheid:
Uiters